Beskrywing
Tweeslaapkamer-selfsorg beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers wat slaapplek vir 4 gaste bied. Albei slaapkamers is ingerig met koningingrootte-beddens en albei beskik oor en suite-badkamers, slaapkamer 1 het 'n bad en stort en slaapkamer 2 het slegs 'n stort. Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitkamer wat gemeubileer is met 'n gemaklike rusbank, 'n slim-TV en gratis WiFi en die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer maak oop op 'n patio met 'n tafel en stoele, ideaal om jou koppie koffie te geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Geen partytjies of harde musiek na 22:00 nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Skakel asb. die lugversorging af wanneer jy die kamers verlaat.
'n Daaglikse skoonmaakdiens is van Maandag tot Saterdag beskikbaar - Sondae en Openbare Vakansiedae uitgesluit. 'n Skoonmaakdiens kan op versoek vir Sondae en openbare vakansiedae teen 'n ekstra koste gereël word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die eenhed bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging en 3 badkamers. Daar is 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort elk. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde badkamer het 'n bad en stort. Die oopplan-leefarea het 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank, slim-TV en gratis WiFi. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea lei na 'n stoep met 'n tafel en stoele, ideaal om jou oggendkoffie te geniet.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Geen partytjies of harde musiek na 22:00 nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Skakel asb. die lugversorging af wanneer jy die kamers verlaat.
'n Daaglikse skoonmaakdiens is van Maandag tot Saterdag beskikbaar - Sondae en Openbare Vakansiedae uitgesluit. 'n Skoonmaakdiens kan op versoek vir Sondae en openbare vakansiedae teen 'n ekstra koste gereël word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Elke slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamers is toegerus met 'n stort. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, ketel, broodrooster, mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het 'n TV en die eenheid lei na 'n balkon. Gratis WiFi is beskikbaar, saam met parkeerplek van die straat af.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Geen partytjies of harde musiek na 22:00 nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Skakel asb. die lugversorging af wanneer jy die kamers verlaat.
'n Daaglikse skoonmaakdiens is van Maandag tot Saterdag beskikbaar - Sondae en Openbare Vakansiedae uitgesluit. 'n Skoonmaakdiens kan op versoek vir Sondae en openbare vakansiedae teen 'n ekstra koste gereël word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Elke slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die badkamers het óf slegs 'n stort. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, ketel, broodrooster, mikrogolf, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het 'n TV en die eenheid lei na 'n balkon. Gratis WiFi is beskikbaar, saam met parkeerplek van die straat af.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Geen partytjies of harde musiek na 22:00 nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Skakel asb. die lugversorging af wanneer jy die kamers verlaat.
'n Daaglikse skoonmaakdiens is van Maandag tot Saterdag beskikbaar - Sondae en Openbare Vakansiedae uitgesluit. 'n Skoonmaakdiens kan op versoek vir Sondae en openbare vakansiedae teen 'n ekstra koste gereël word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 en suite-badkamers. Elke slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamers het slegs 'n stort. Die kombuis is volledig toegerus met 'n stoof, oond, ketel, broodrooster, mikrogolfoond, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het 'n TV en die eenheid lei na 'n balkon. Gratis WiFi is beskikbaar, saam met parkeerplek van die straat af.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Geen partytjies of harde musiek na 22:00 nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Skakel asb. die lugversorging af wanneer jy die kamers verlaat.
'n Daaglikse skoonmaakdiens is van Maandag tot Saterdag beskikbaar - Sondae en Openbare Vakansiedae uitgesluit. 'n Skoonmaakdiens kan op versoek vir Sondae en openbare vakansiedae teen 'n ekstra koste gereël word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 4 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers. Elke slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en elkeen het 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, breekware, eetgerei en tee- en koffiemaakgeriewe. Bykomende geriewe sluit in 'n TV, WiFi en 'n gemaklike sitkamer, 'n eetkamer en toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en braai-area.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls
Rook is binnenshuis verbode.
Geen partytjies of harde musiek na 22:00 nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Skakel asb. die lugversorging af wanneer jy die kamers verlaat.
'n Daaglikse skoonmaakdiens is van Maandag tot Saterdag beskikbaar - Sondae en Openbare Vakansiedae uitgesluit. 'n Skoonmaakdiens kan op versoek vir Sondae en openbare vakansiedae teen 'n ekstra koste gereël word.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
25 Sarel Cilliers Street, Sonheuwel, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 26 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang