Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Vaendzi Lodge Self-Catering

Selfsorg
Tweeslaapkamer Selfsorg
Vanaf
Vanaf R2 040
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers met lugversorging en 2 badkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort elk. Die oopplan-leefarea het 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank, slim-TV en gratis WiFi. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolf, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea lei na 'n stoep met 'n tafel en stoele, ideaal om jou oggendkoffie te geniet.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
Geen partytjies of harde musiek na 22:00 nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Skakel asb. die lugversorging af wanneer jy die kamers verlaat.
'n Daaglikse skoonmaakdiens is van Maandag tot Saterdag beskikbaar - Sondae en Openbare Vakansiedae uitgesluit. 'n Skoonmaakdiens kan op versoek vir Sondae en openbare vakansiedae teen 'n ekstra koste gereël word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Drieslaapkamer Selfsorg
Vanaf
Vanaf R2 040
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenhed bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers met lugversorging en 3 badkamers. Daar is 2 slaapkamers met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort elk. Die derde slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde badkamer het 'n bad en stort. Die oopplan-leefarea het 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank, slim-TV en gratis WiFi. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea lei na 'n stoep met 'n tafel en stoele, ideaal om jou oggendkoffie te geniet.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is binnenshuis verbode.
Geen partytjies of harde musiek na 22:00 nie.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Skakel asb. die lugversorging af wanneer jy die kamers verlaat.
'n Daaglikse skoonmaakdiens is van Maandag tot Saterdag beskikbaar - Sondae en Openbare Vakansiedae uitgesluit. 'n Skoonmaakdiens kan op versoek vir Sondae en openbare vakansiedae teen 'n ekstra koste gereël word.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R2 080
per nag, vir 2 mense
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sarel Cilliers-straat 25, Sonheuwel, Nelspruit, 1201, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62ef940e276e70eb264116a22a3c849fc8465ebb388c7aaaec92cb9fa30eb217cf8d0bd17509797b8ab99eafb5d4dca896fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 080 per nag, vir 2 mense 25 Sarel Cilliers Street Sonheuwel 1201 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.4833931 30.9721937
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem