+19
Selfsorg in Bodorp

Vakansie Huis in George

8 gaste

4 slaapkamers

6 beds

3 badkamers

  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 54 Aspeling Street, Bodorp, George, 6529, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Vakansie Huis in George is in George, 'n stad aan die kusarea bekend as die Tuinroete in die Wes-Kaap. Dit is die ideale bestemming vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n ontspannende wegbreek.

Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 2 en 'n half badkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die eerste en tweede slaapkamers het elk 'n dubbelbed en die oorblywende 2 slaapkamers het elkeen 2 enkelbeddens. Twee van die badkamers het 'n bad en stort, terwyl die oorblywende badkamer slegs 'n toilet het.

Die leefarea beskik oor 'n eetarea, 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV, en 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en wasmasjien toegerus is. Veilige parkeerplek en gratis WiFi is beskikbaar.

Die huis het binne- en buitebraaigeriewe, asook 'n tafeltennistafel, 'n groot tuin en dit is gerieflik naby plaaslike winkels geleë.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 4 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Werner Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 54 Aspeling Street, Bodorp, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Vakansie Huis in George het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 8)
Bespreek

54 Aspeling Street, Bodorp, George, 6529, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1597bc2ee84eded7ff5130c8eeebe0293a0d7248f717e7341fec6b87e0eb21ce577183f21bd8c014afc32d15c9b6dd7f5903?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8) 4 5 1 5 54 Aspeling Street Bodorp 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.9553274 22.468098
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang