+30
Selfsorg in Dullstroom

Van de Poll Huis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 101 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Ralf S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2026

Dit was sommer net lekker! Heerlike plek om te bly. Al die geriewe wat nodig is, gemaklike kuier spasies, twee kaggels en al die slaapkamers het en-suite badkamers wat lekker is vir privaatheid. Groot tuin en die hondekind wat snuffel en spasie geniet! Sal weer hier bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Brian H
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2026

Excellent. Really very pleasant. Erna was extremely easy to deal with.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

We felt safe and within easy walking distance to the main road. Beautiful girls' weekend away with old friends.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Norah P
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2026

All the comforts of home. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.2
Feb 2026

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Greg H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Comfortable. Excellent! Would stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angela R
1 nag
5.0
Jul 2025

Good. Great accommodation. I would recommend Van de Poll Huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Izak D
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Slegs oornag oppad na die Laeveld maar sal in toekoms vir 'n naweek daar bly. Ons het baie lekker gekuier en kon die Rugby geniet op die groot TV in die huis voor 'n heerlike kaggel. Lieflike huis met 'n heerlike kuier area en kamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea B
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Waarde vir geld. Baie lekker kuierhuis en ligging, sal beslis weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maretha S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ons sal vir seker weer hier bly. Die huis is stapafstand van die dorpie. Dis 'n gerieflike en mooi huis met genoeg ruimte vir 'n groep van agt.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Erna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 101

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R4 400
per nag, vir 8 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R4 400
per nag, vir 8 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R4 400
per nag, vir 8 mense
Bespreek

Blue Crane Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6378b1fe35bb2ca3b68363f4dedd7a1c8c17d0e4f984031ea3571cd00d8592f6aa2b8e50304af98d24ea2222f5a2b642857e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 400 per nag, vir 8 mense 101 5 1 5 Blue Crane Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -25.414910690031 30.105446038029
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang