Dullstroom Akkommodasie by Van de Poll Huis | LekkeSlaap
+26

Van de Poll Huis

Spesiale Aanbod

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 vir verblyf wat 3 nagte of langer is. Geldig vanaf 1 Okt 2020 tot 30 Nov 2020.

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Blue Crane-straat, Dullstroom , 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 500 R3 000 per nag (vir 8 persone)

Beskrywing

Van de Poll Huis bied selfsorgverblyf in Dullstroom, 'n bekoorlike dorp in Mpumalanga.

Die verblyf beskik oor 4 slaapkamers, 4 badkamers, en 'n oopplan-leefarea met 'n kaggel en 'n kombuis. Twee van die slaapkamers het 'n koninggrootte-beddens wat ook op versoek in 2 driekwartbeddens omskep kan word, en die ander 2 slaapkamers het elk 2 driekwartbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.

Al die beddens het elektriese komberse en daar is paneelverwarmers in al die kamers asook haardroërs. Badhanddoeke word voorsien. Daar is 'n TV met DStv, 'n alarm en laserstraalsekuriteit.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas, gasstoof, elektriese oond, ketel, elektriese braaipan en 'n mikrogolfoond. Ekstra geriewe sluit 'n ruim, beskutte stoep, buitebraai en veilige parkeerplek in. Gratis WiFi is beskikbaar.

Van de Poll Huis is troeteldiervriendelik.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, visvang, voetslaan, voëlkyk en kunsvlieghengel in.

Slaapplek

’n Bespreking by Van de Poll Huis sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 47 resensies vir Van de Poll Huis
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Blue Crane-straat, Dullstroom , 1110, Mpumalanga
  • Gaste dink Van de Poll Huis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R4 500
Vanaf R3 000
per nag (vir 8 persone)
was R4 500
Vanaf R3 000
per nag (vir 8 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Blue Crane-straat, Dullstroom , 1110, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIXq6zxs3nYAkdKahQjFaJrpcngOLNslfxsbKYnheoEhXqvbdR0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R4 500, nou Vanaf R3 000  per nag (vir 8 persone) 47 5 1 5 Blue Crane Street Dullstroom 1110 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-22:00 11:00 -25.414910690031 30.105446038029
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za