8 gaste
4 slaapkamers
7 beds
4 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- Blue Crane Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga Sien kaart
Beskrywing
Van de Poll Huis bied selfsorgverblyf in die bekoorlike dorpie Dullstroom in Mpumalanga.
Die verblyf bestaan uit 4 slaapkamers, 4 badkamers en 'n oopplan-leefarea met 'n kaggel en 'n kombuis. Die beddens van al 4 kamers kan op versoek as koninggrootte- of 2 driekwartbeddens opgemaak word en die en suite-badkamers het elkeen 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Al die beddens het elektriese komberse en daar is paneelverwarmers en haardroërs in al die kamers. Badhanddoeke word vir alle gaste voorsien.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas, gasstoof, elektriese oond, ketel, elektriese braaipan en mikrogolfoond. Daar is 'n TV met DStv, 'n alarm, en strale buite. Gratis WiFi is beskikbaar. Die huis het ook 'n groot, toegeboude patio met 'n etenstafel en TV. Daar is 'n groot tuin en 'n buitebraai. Die eiendom het ook 'n omskakelaar tydens kragonderbrekings en het ook boorgatwater.
Veilige parkeerplek van die straat af word voorsien. Van de Poll Huis is 'n troeteldiervriendelike instansie.
Doendinge in die area sluit perdry, visvang, voetslaan, voëlkyk en vlieghengel in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Erna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 97
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Blue Crane Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
- Gaste dink Van de Poll Huis het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Blue Crane Street, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang