+118

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 171 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Inge E
Kort verblyf
5.0
Feb 2026

Heerlike naby wegbreek. Wonderlike sout van die aarde mense. Het heerlik gekamp. Baie skoon en baie veilig. Kan dit vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kurt Y
1 nag
5.0
Jan 2026

Kuier was ongelooflik lekker. Ja, ons het verskriklik baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luzanne L
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Heerlik. Rus en vrede op Venstersklip.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Altus K
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Feb 2026

Lekker rustige ontspanning met restaurant en padstal op dieselfde perseel. Goed toegerus en baie skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elzanne L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Mrt 2026

Lieflik! Louws Manor is 'n pragtige stokou plaashuis. Lieflike kuierplek met stoep voor en agter. Verskriklik baie muskiete, so kom voorbereid. Oulike restaurant en padstal op perseel. Mooi swembad om af te koel. Klipgooi van Elandsbaai wat nog ongerepte Weskus gevoel gee. Ons sal weer 'n draai gaan maak.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Naomi D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Mrt 2026

Baie dankbaar vir lugversorging, dit was geweldig warm. Pragtige ou plek met baie nostalgie. Kort 'n bietjie TLC. Swembad onversorg en brommers was 'n probleem, maar ek glo dit is uitgesorteer. Ons sou graag om die vlei wou ry, maar weens geslote hekke was dit nie moontlik nie. Dalk kan Vensterklip so 'n voorreg organiseer met die plaaseienaars om die vlei vir hul kliënte?

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Sylvia V
1 nag
5.0
Des 2025

Aards, eg, kunstig, sensitief. Baie lekker gebly, geëet, gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lelanie T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Verrassing in Elandsbaai. Ongelooflike uitsig met private ablusieblok. Ons was 2 paartjies wat gekamp het en die fasiliteite is awesome. Beate ontbyt by die restaurant met ongelooflike lekker koffie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jane
Vensterklip
Liewe Lelani Baie dankie vir die lieflike terugvoering! Julle is die lekker mense van Vensterklip en voel welkom om weer terug te kom!

Ashneen M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Awesome. The staff was super friendly and our room was on par. Enjoyed the freshly baked sourdough bread.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anneline N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Heerlik! Daar is stilte! Ons kon rus en asemskep! Heerlike asemskep-wegbreek gewees. Vriendelike ontvangs. Baie netjies! Sal beslis gaan. Die Deli en Restaurant is 'n groot pluspunt!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jane
Vensterklip
Baie dankie vir die mooie terugvoering. Ons is verheug dat julle Vensterklip geniet het! Kom gerus weer terug!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Jane Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 171

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 252
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 252
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 252
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Plaas 1, Bonteheuwel, Elands Bay, 8110, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 73 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKIQfWRn2hF5VWHhBvbLUlJEQqwj4KJbipN8oEq1VCw3W6RRyau?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R252 per nag, vir 2 mense 171 5 1 5 Plaas 1 Bonteheuwel 8110 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -32.315235 18.395439
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang