- Slaapplek vir 124 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Jan Scholtz Street, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Om die outentieke Namakwaland ervaring te ervaar wat so baie het om sy gaste te bied in terme van die omgewing, is Verbe Karavaanpark die ideale plek waar jy rustigheid sal geniet.
Verbe is geleë in Kamieskroon, die hart van die blom land, en is dus die beste plek waarvandaan die pragtige natuurlike wonders van Namakwaland verken kan word. Die park word omringe deur berge, met Sneeukop in die noorde, Boesmankop in die weste en Kardouw in die ooste. Die bekende Namakwa nasionale Park is ook slegs 27km vanaf Kamieskroon.
Die privaat park beskik oor 50 kampplekke, elk met water en elektrisiteit. Daar is ook 12 tent staanplekke. Die ablusieblokke is silwerskoon en het beide warm en koue water. Dara is ook ope-lug en bedekte braai-areas.
Gebruik ons park as jou basis vanwaar jy die prag en praal van Namakwaland se bekende blomme-gesiggies gaan verken. Daar is talle dag-uitstappies in 'n radius van 100km.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.3/5
Phillip &Loraine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 34
Op LekkeSlaap 13 jaar
Ligging
- Jan Scholtz Street, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
- Gaste dink Verbe Karavaanpark het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Jan Scholtz Street, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 124 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang