+7
Selfsorg in Kamieskroon

Verbe Farm - Kliphuis

3 gaste

1 slaapkamer

2 beddens

1 badkamer

  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Farm No Heep, Off N7, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Verbe Farm - Kliphuis is 'n bekoorlike selfsorgkothuis op die No Heep-plaas in die Kamieskroon-distrik. Hiér kan gaste 'n outentieke Namakwalandse ervaring geniet.

Dit is 'n tradisionele klipgebou wat slaapplek aan 3 gaste bied en oor 1 slaapkamer en 1 badkamer beskik. Die slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die oopplanleefarea bied gemaklike sitplek, 'n etenstafel, ingeboude braai en 'n kombuisie. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is nie elektrisiteit nie, maar die kothuis gebruik gas en herlaaibare LED-ligte, kerse en lampe word voorsien.

Die kothuis weerspieël die ou Namakwalandse kultuur en is tussen Garies en Springbok, noordoos van Kamieskroon, en slegs 8 km vanaf die N7 geleë. Kamieskroon-distrik vorm die hart van die blommeland en maak Verbe die beste plek vanwaar gaste die natuurwonders van Namakwaland kan verken. Dit word deur berge omring en is net 47 km vanaf die bekende Namakwa Nasionale Park geleë.


Kamer-opset

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.5
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Marna R
Saam met lewensmaat
5.0
Ongelooflik lekker. Ons het ongelooflik lekker gebly. Die stilte sonder selfoon was 'n bonus. Ons beplan om sommer gou weer te kom kuier. Blomme te ko...
Sien meer
Apr 2026
Kobus B
Saam met lewensmaat
5.0
Verbe farm a must, loved staying in the Kliphuis. Staying in Kliphuis was the highlight of our holiday and we were not disappointed. It...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2025
Dickie M
Saam met lewensmaat
4.8
Lekker roete om te ry oor Kamiesberg, stilte en pragtige natuurskoon. Dit was heerlik. Die skape so naby het 'n rustige gevoel geskep en ons vermaak. ...
Sien meer
Sep 2025
Shane M
Saam met lewensmaat
4.4
Old world stone cottage. Enjoyable. Wonderful location and scenery spectacular.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Elne G
Saam met lewensmaat
4.4
Skoon fasiliteit met alles wat benodig was vir selfsorg. Dit was 'n aangename ervaring en die bestuurder het goeie kennis van die algemene omgewing.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 157

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Farm No Heep, Off N7, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
  • Gaste dink Verbe Farm - Kliphuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 3)
Bespreek

Farm No Heep, Off N7, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA788125b73600b17972980e6a12dd8d058ff2745107280f96481629ae813b21197afdbed5f8e5f85d31aef07c69f0a63a00a1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag, vir 3 mense 11 5 1 5 Farm No Heep Off N7 8241 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.04459743432 17.950695889407

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang