Gastehuis in Suid-Kaap

Verberg Herberg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 184 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Paige V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Great stay, venue and host! Absolutely beautiful location. Ronelle is an exceptional host, very accommodating and made us feel at home immediately. The breakfast is a must add! So delicious and very affordable. The road to the accommodation is a dirt road, but in very good condition and we managed with the sedan.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Gasvrye, vriendelike mense. Baie lekker 2 dae gewees. Gevoel soos 'n huis vanaf die huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nick V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Relaxing. Comfortable and peaceful farm stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joshua S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Uitstekend. Baie vriendelike gasheer wat uit sy pad gaan om seker te maak almal is versorg. Baie mooi plaas met mooi uitsigte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael H
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Will definitely be back. The owners are exceptionally friendly while still rendering first-class service. Not our first time and certainly not the last. Lovely rooms, best ambience. Beautiful vistas.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner T
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Die kamer het alles wat jy nodig het. Ons sal altyd Wessel se skaapbredie onthou. Ons het 'n wonderlike tyd gehad. 'n Pragtige juweel, vriendelike personeel en die heerlikste skaapbredie. Die kinders het die plaasdam baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tom T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2025

Great oasis, lovely owners. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecillia E
1 nag
5.0
Okt 2025

Die beste! Die plek is letterlik hemel op aarde. Ons is baie vriendelik ontvang deur Ronelle ten spyte van dat ons bietjie vroeër as gereël opgedaag het. Die kamers is pragtig met alles wat ons nodig gehad het. Ons het heerlik in die kuierarea ontspan, gebraai en by 'n mooi gedekte tafel kon eet. Hier word geen moeite gespaar om mens tuis te laat voel nie. Die uitsig is asemrowend! Dankie Ronelle!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wayne S
1 nag Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Relaxing stay in an authentic Karoo setting. Great hospitality and we appreciated Ronell accommodating our braai.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Uitstekend. Baie nice plek met vriendelike personeel en baie lekker kos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ronelle Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 184

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 995
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 995
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 995
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Portion 7 of the Verberg Farm, 45 km from Uniondale, 6460, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 10 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7dCNlxjW2WeKWVqY3aTYDMVZ4cDTjUTRAvuXWEjFXYbzwT71Oc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R995 per nag (plek vir 2) 184 5 1 5 Portion 7 of the Verberg Farm 45 km from Uniondale 6460 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.490636447292 23.47115278244
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang