LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+14

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Francois B
Kort verblyf ⋅ Saam met vriende
5.0
Okt 2026

Gerieflik geleë. Sal weer gaan. Vriendelike gasvrou. Veilige onderdak toesluit parkering vir twee motors. Alles keurig versorg met ruim koffie, tee en vars melk in die yskas. Privaat buitelugarea is 'n groot bonus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esti B
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Sep 2026

Rustig en gemaklik. Rustige, skoon en baie gemaklike verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martie V
1 nag ⋅ Gesin met tieners
5.0
Sep 2026

Gemaklik, skoon en veilig. So lekker daar oorgeslaap. Goed ingerigte en skoon plekkie vir oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien B
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Aug 2026

Awesome. Baie vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steph H
Kort verblyf
5.0
Aug 2026

Skoon, netjies, diens met 'n glimlag, lekker naby aan winkels & sport kompleks. Die eienaars is super vriendelik en hulpvaardig en het vir my gewag toe ek laat die aand ingeboek het. Ek sal enige tyd weer hier oorbly, puik diens en akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Adele
Verblyf in Potch
Baie dankie, Steph. Jy is altyd welkom om hier oor te bly. Jy was 'n wonderlike gas.

James A
1 nag
5.0
Jul 2026

Cosy little garden cottage. Cosy little garden cottage, very well decorated and comfortable. Close to town centre and UNW. Hosts are friendly and communicative. Will stay again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annemarie J
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Lekker geslaap. Baie aangename mense en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja G
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Die oulike plekkie was gerieflik geleë en netjies. Ons het lekker by Verblyf in Potch gebly. Veilig, privaat, netjies en skoon, dis al wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shirley B
Kort verblyf ⋅ Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Rustig en lekker. Dankie vir 'n mooi en skoon plek om te rus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Soretha T
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Fantasties. Ons het heerlik gebly. Vriendelik ontvang. Kommunikasie voor aankoms was duidelik en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Adele Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 1 jaar

Antwoord gewoonlik binne ’n uur
Vanaf
R950
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R950
per nag, vir 3 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R950
per nag, vir 3 mense
Bespreek

10 Arie Jonas Street, Potchefstroom Central, 2520, Noordwes

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 3 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7e689130e9c0a743a354b14e5fe61b61eaff8e197e0a424e1296e05ffa58911f5f1c6864dabe264abb141a73db0c417b064d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 3 mense 20 5 1 5 10 Arie Jonas Street Potchefstroom Central 2520 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.703300111378 27.100553672519

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang