- Slaapplek vir 48 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - N14, Kakamas, 8870, Noord-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Kakamas Hotel is deel van die Country Hotels-groep en is in Kakamas geleë, 'n gebied wat veral bekend is vir sy natuur en wildspesies, 4x4-, stap- en bergfietsroetes, en ikoniese besienswaardighede wat die Augrabieswaterval Nasionale Park en die Kokerboom-kos- en -wynroete insluit. Dis die perfekte wegbreekplek vir diegene wat op soek is na 'n vakansie buite die besige stadslewe.
Verblyf word in 21 eenhede met slaapplek vir 49 gaste aangebied. Die eenhede sluit standaardkamers, gesinsuites, selfsorgkamers en 'n selfsorgsuite in. Elke kamer het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n stort of bad, lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe, 'n TV met DStv en WiFi.
Die geriewe op die perseel sluit 'n swembad, lughawe-pendeldiens op versoek, 24 uur-ontvangs, WiFi, 'n restaurant, kroeg, gaste-sitkamer en braai-area in. Gaste is ook welkom om die aktiwiteite op die perseel te geniet, soos voëlkyk, bergfietsry, velddraf, swem en fietsry.
Nabygeleë aktiwiteite sluit voëlkyk, bergfietsry, swem, perdry, visvang, wildritte, wynproe en fietsry in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Donald Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 195
Op LekkeSlaap 15 jaar
Ligging
- N14, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
- Gaste dink Kakamas Hotel het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
N14, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 48 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang