LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Vergelegen Country Guesthouse | LekkeSlaap
+66

Vergelegen Country Guesthouse

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 113 resensies vir Vergelegen Country Guesthouse
Netheid
4.8/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Estelle P - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Estelle P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig, ontspannend, veilig.

Vriendelike en hulpvaardige personeel. Eenheid skoon en netjies. Lekker geëet in restaurant.

Arnolda E - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Arnolda E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, modern, mooi geleë oornagplek.

Lieflike oornagplek, vriendelike personeel, restaurant en stil mooi kamers.

Elna M - Aug 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna M
Saam met vriende

Aangename verblyf

Kamers is baie ruim, skoon en netjies. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Die kos was ook heerlik. Absoluut die moeite werd om hier te oornag, want dis ook baie sentraal geleë.

Nicole D - Feb 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicole D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful stay! Very good chef in the kitchen!

We enjoyed our stay! And the food was delicious!

Hennie H - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Vriendelike diens en goeie fasiliteite.

Johan B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B
Gesin met klein kinders

Warm, vriendelike en rustige kuier.

Skoon, netjiese verblyf, die personeel sien om na al jou moontlike behoeftes en die area is beeldskoon!

Walter B - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Walter B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good value for the price as it included breakfast. One of the most comfortable beds that we have encountered.

The surroundings are beautiful and the ambiance is very restful. The food on offer is of a very high quality and well presented.

Helgard V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Helgard V
Gesin met tieners

Friendly people.

Rooms are spacious and very clean. The decor in the rooms are good and up to date. The restaurant has a la carte menu and wide selection of beers and wine. The service of the staff is excellent and the staff is very friendly.

Anel V - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel V
Gesin met tieners

Heerlike verblyf in Kakamas!

Vergelegen tiek al die boksies: blinkskoon, netjies, gerieflik en dan was hul restaurant ‘n bonus! Ons sien jul graag weer!

Jakes H - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakes H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik puik puik.

Heerlik gebly, lekker geslaap, heerlike kos!

Corlien J - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corlien J
Gesin met tieners

Fantasmagories.

Dit was ongelooflik mooi en lekker rustig. Almal is so vriendelik en behulpsaam en die verblyf is super luuks.

Vergelegen Country Guesthouse's terugvoer

Beste Corlien,

Baie dankie vir die mooi komplimente. Ons hoop u kom kuier gou weer.

Vergelegen groete

Vergelegen Country Guesthouse
Hugo S - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo S
Enkelreisiger

By verre bo alle ander opsies in alle aspekte van gasvryheid en akkommodasie.

Pragtige, rustige gastehuis en omgewing met wonderlike spyskaart en vriendelike, professionele diens.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

Way above any other options for miles around in all aspects of hospitality and accommodation.

Beautiful, tranquil guesthouse and setting with great menu and friendly, professional service.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Cornelius (kirk) D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Cornelius (kirk) D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Moet meer as een aand hier bly vir 'n goeie ervaring.

Almal hier is vriendelik en die kamers is skoon and goed toegerus. Moeilik om jou maaltyd te kies in die aand want alles lyk so lekker. Sal weer hier bly.

Elna V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die kamers was skoon en netjies.

Vergelegen is beslis ons eerste en enigste keuse as ons die Kakamas omgewing besoek. Dit was ons derde besoek en sien uit na November se besoek weer. Die kos en personeel is uit die boonste rakke.

Misha L - Jun 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Misha L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend, baie dankie!

Vinnige, vriendelike diens, pragtige plek.

Lourens B - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens B
Saam met vriende

Gerieflike, netjiese, skoon verblyf met uitstekende diens en kos.

Moet weer gaan vir die lekker kos.

Vergelegen Country Guesthouse's terugvoer

Beste Lourens,

Dit is moeilik om woorde te vind om dankie te sê vir die kompliment, baie, baie dankie!!!

Ons sal die motivering gebruik vir die toekoms en sal definitief bly streef om die standaarde hoog te hou.

Ons sien uit om u weer in die toekoms hier by ons te ontvang.

Vergelegen groete,
Niel and Anelma, and Vergelegen Span

Vergelegen Country Guesthouse
Martin G - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin G
Gesin met klein kinders

'n Ware oase op die N7.

Baie netjiese, goed ingerigte gastehuis met vriendelike personeel. Niks was vir Dassie, wat ons by ons aankoms ingeboek het, te veel moeite nie. Hy het tot vir ons opgekyk op die webwerf wat die huidige vloei van die Augrabies valle is toe ek hom daaroor uitgevra het. Ons kan hierdie plek waarlik aanbeveel.

Vergelegen Country Guesthouse's terugvoer

Beste Martin,

Dit is moeilik om woorde te vind om dankie te sê vir die kompliment. Baie, baie dankie!!!
Ons sal die motivering gebruik vir die toekoms en sal definitief bly streef om die standaarde hoog te hou. Ons sien uit om u weer in die toekoms hier by ons te ontvang.

Vergelegen groete,
Niel and Anelma, and Vergelegen Span

Vergelegen Country Guesthouse
Elna V - Feb 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die beste verblyf ooit. Die hele ervaring was uitstekend.

Dit gebeur nie maklik nie dat verblyf my spraakloos laat, maar Vergelegen het dit beslis gedoen. Die kamers was ongelooflik mooi uitgelê. Beste kwaliteit linne and toebehore. Die personeel was vriendelik, hulpvaardig en het ongelooflik baie kennis van die omgewing gehad. Hierdie mense het so goeie indruk gemaak dat ons beslis weer en weer sal gaan.

Tania S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania S
Gesin met tieners

Uitstekende verblyf in 'n perfekte omgewing.

Ons het vir 3 dae by Vergelegen gebly om die omgewing vanaf Upington tot by Augrabies te verken. Alles was perfek en die diens uitstekend. Ons kan die restaurant aanbeveel en die personeel is almal baie vriendelik en behulpsaam. Die laaste aand het ons besluit om te braai en hulle het gesorg vir dit wat ons benodig het. Baie dankie!

Vergelegen Country Guesthouse's terugvoer

Beste Tania,

Dit is moeilik om woorde te vind om dankie te sê vir die kompliment, baie, baie dankie!!!

Ons sal die motivering gebruik vir die toekoms en sal definitief bly streef om die standaarde hoog te hou.

Ons sien uit om u weer in die toekoms hier by ons te ontvang.

Vergelegen groete,
Niel and Anelma, and Vergelegen Span

Vergelegen Country Guesthouse
Ilke M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ilke M
Gesin met klein kinders

Awesome place to stay. Dinner good. Breakfast terrible. Staff friendly.

Guesthouse is child friendly. Rooms spacious and a good break from busy life. Dinner very good. Prepared with love. Breakfast disappointing.

Stephan S - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan S
Gesin met klein kinders

Juweel van ’n plekkie!

Regtig baie lekker daar gebly.

Vergelegen Country Guesthouse's terugvoer

Beste Stephan,

Dit is moeilik om woorde te vind om dankie te sê vir die kompliment, baie, baie dankie!!!

Ons sal die motivering gebruik vir die toekoms en sal definitief bly streef om die standaarde hoog te hou.

Ons sien uit om u weer in die toekoms hier by ons te ontvang.

Vergelegen groete,
Niel and Anelma, and Vergelegen Span

Vergelegen Country Guesthouse
Hennie H - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oortref al ons verwagtinge in terme van fasiliteite, etes en algemene diens.

Van die oomblik wat jy arriveer tot jy vertrek is alles in plek. Vriendelike diens, uitstekende kos en goeie akkommodasie. Sal beslis terugkom.

Vergelegen Country Guesthouse's terugvoer

Beste Hennie,
Dit is moeilik om woorde te vind om dankie te sê vir die kompliment. Baie, baie dankie! Ons sal die motivering gebruik vir die toekoms en sal definitief bly streef om die standaarde hoog te hou. Ons sien uit om u weer in die toekoms hier by ons te ontvang.
Vergelegen groete,
Niel, Anelma en Vergelegen Span

Vergelegen Country Guesthouse
Hanri H - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanri H
Gesin met klein kinders

Uitstekend!

Vreeslike oulike plek. Baie skoon en netjies. Sal definitief aanbeveel.

Vergelegen Country Guesthouse's terugvoer

Beste Hanri,
Dit is moeilik om woorde te vind om dankie te sê vir die kompliment. Baie, baie dankie! Ons sal die motivering gebruik vir die toekoms en sal definitief bly streef om die standaarde hoog te hou. Ons sien uit om u weer in die toekoms hier by ons te ontvang.
Vergelegen groete,
Niel, Anelma and Vergelegen Span

Vergelegen Country Guesthouse
Dries K - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik!

Dit was baie lekker om hier tuis te gaan. Die ontbyt en ete in die restaurant was uit die boeke. Die grootste bederf was die lugreëling in ons kamer asook die buitestort by ons eenheid! Sal beslis weer hier bly as ons weer in daardie rigting gaan!

Vergelegen Country Guesthouse's terugvoer

Beste Henrick,
Dit is moeilik om woorde te vind om dankie te sê vir die kompliment. Baie, baie dankie! Ons sal die motivering gebruik vir die toekoms en sal definitief bly streef om die standaarde hoog te hou. Ons sien uit om u weer in die toekoms hier by ons te ontvang.
Vergelegen groete,
Niel,Anelma and Vergelegen Span

Vergelegen Country Guesthouse
Thys F - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys F
Saam met vriende

Amazing.

My skoonpa en vrou het dit baie geniet! Amazing. Vergelegen het uit hulle pad gegaan om die verblyf fantasties te maak. Selfs die motor laat was.

Vergelegen Country Guesthouse's terugvoer

Beste Thys,
Dit is moeilik om woorde te vind om dankie te sê vir die kompliment. Baie, baie dankie! Ons sal die motivering gebruik vir die toekoms en sal definitief bly streef om die standaarde hoog te hou. Ons sien uit om u weer in die toekoms hier by ons te ontvang.
Vergelegen groete,
Niel, Anelma and Vergelegen Span

Vergelegen Country Guesthouse
Retha  - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pure bederf!

Pragtige gastehuis, netjiese tuine, professionele diens. Sal graag weer daar wil kuier!

Vergelegen Country Guesthouse's terugvoer

Beste Retha,
Dit is moeilik om woorde te vind om dankie te sê vir die kompliment. Baie, baie dankie! Ons sal die motivering gebruik vir die toekoms en sal definitief bly streef om die standaarde hoog te hou. Ons sien uit om u weer in die toekoms hier by ons te ontvang.
Vergelegen groete,
Niel, Anelma en Vergelegen Span

Vergelegen Country Guesthouse
Nolene L - Okt 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nolene L

Gemaklik.

Goeie waarde vir geld. Vriendelike personeel. Sal wel voorstel dat die badkamers 'n oorgedoen word.

Andre S - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Andre S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Langs hoofpad waar reisigers nie 80 km per uur spoedgrens respekteer nie.

Pragtige plek. Posisie onaanvaarbaar. Eienaars moet met owerhede spoed afdwing.

Eric K - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eric K
Gesin met tieners

De kamers waren schoon en groot genoeg, de auto voor de deur parkeren is ook ideaal. De ontvangst was erg goed.

De kamers waren schoon en groot genoeg, de auto voor de deur parkeren is ook ideaal. De ontvangst was erg goed.

Gerhardus N - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardus N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan nie beter nie.

Dit is ons vyfde keer wat ons by Vergelegen tuisgaan en ons sien altyd weer uit na die volgende keer. Alles is net van die beste gehalte. Ons sal selfs 'n ompad ry om net weer daar te kan tuisgaan. Dankie aan almal.

Michelle J - Jul 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle J
Gesin met klein kinders

Heerlike, stylvolle plek. Waarde vir geld.

Baie lekker gebly. Was ideaal vir ons gesin van 5. Baie lekker geëet die aand, sowel as ontbyt. As ons ooit weer daar verby gaan, slaap ons daar en by geen ander plek nie.

Marleen M - Mei 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marleen M
Gesin met klein kinders

Vriendelike mense, mooi eenheid en 'n pragtige area.

Sien sterre.

Suzanne S - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzanne S
Gesin met klein kinders

Verblyf was heerlik en diens uitstekend.

Vergelegen het ons op baie kort kennisgewing geakkommodeer na 'n lang reis en die bestuurder was baie gasvry en ons kon heerlik rus.

Vergelegen Country Guesthouse's terugvoer

Beste Sizanne, Dit is moeilik om woorde te vind om dankie te sê vir die kompliment. Baie, baie dankie. Ons sal die motivering gebruik vir die toekoms en sal definitief bly streef daarna om die standaarde hoog te hou. Ons sien uit om u weer in die toekoms hier by ons te ontvang.
Vergelegen groete, Niel, Anelma en die Vergelegen Span

Vergelegen Country Guesthouse
Francois M - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Drie nagte oorgebly vir 'n skoolreunie.

Heerlike oornagplek, ook vir die vakansieganger wat oor 'n langer die omgewing wil verken. 'n Heerlike ontbyt is ingesluit wat 'n mens in die somer in 'n heerlike binnehof kan geniet. Vergelegen Country Guesthouse het 'n pragtige, waterryke tuin wat 'n lafenis is na 'n dag se rondtoer. Die kamers is goed toegerus en die personeel is vriendelik.

Vergelegen Country Guesthouse's terugvoer

Beste Francois,

Dit is moeilik om woorde te vind om dankie te sê vir die kompliment. Baie, baie dankie!

Ons sal die motivering gebruik vir die toekoms en sal definitief bly streef daarna om die standaarde hoog te hou.

Ons sien uit om u weer in die toekoms hier by ons te ontvang.

Vergelegen groete,
Niel, Anelma en die Vergelegen Span

Vergelegen Country Guesthouse
Pierrette A - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierrette A
Gesin met tieners

Gasvryheid en kos uit die boonste boeke.

Sal ieder en elk aanbeveel om daar te bly. Ongelooflik vriendelik, hulpvaardig en kos fantasties. Dit is 'n oase in Kakamas.

Vergelegen Country Guesthouse's terugvoer

Beste Pierrette,

Dit is moeilik om woorde te vind om dankie te sê vir die kompliment.

Baie, baie dankie. Ons waardeer die tyd wat u geneem het om die terugvoering te gee.

Ons sal die motivering gebruik vir die toekoms en sal definitief bly streef om die standaarde hoog te hou.

Ons sien uit om u weer in die toekoms hier by ons te ontvang.

Vergelegen groete
Niel and Anelma, and Vergelegen Span

Vergelegen Country Guesthouse
Adri A - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Adri A
Gesin met klein kinders

Baie netjiese plek, vriendelike mense en goed toegerus!

Sien sterre.

Vergelegen Country Guesthouse's terugvoer

Beste Adri,

Dit is moeilik om woorde te vind om dankie te sê vir die kompliment.
Baie, baie dankie.
Ons sal die motivering gebruik vir die toekoms en sal definitief bly streef om die standaarde hoog te hou.
Ons sien uit om u weer in die toekoms hier by ons te ontvang.

Vergelegen groete,
Niel and Anelma, and Vergelegen Span

Vergelegen Country Guesthouse
Margo D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Margo D
Gesin met klein kinders

Baie lekker gebly.

Vergelegen Country Guesthouse is baie mooi en netjies. Ons het baie lekker gebly.

Vergelegen Country Guesthouse's terugvoer

Beste Margo,

Dit is moeilik om woorde te vind om dankie te sê vir die kompliment. Baie, baie dankie. Ons sal die motivering gebruik vir die toekoms en sal definitief bly streef om die standaarde hoog te hou.

Ons sien uit om u weer in die toekoms hier by ons te ontvang.

Vergelegen groete
Niel and Anelma, and Vergelegen span.

Vergelegen Country Guesthouse
Celeste V - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Celeste V
Gesin met tieners

Dis 'n baie gerieflike oase op 'n lang reis.

Vergelegen het my verbaas. Ons het heerlik geëet daar. Die kamers was koel en gerieflik. Al die fasiliteite is netjies en die personeel besonder vriendelik en behulpsaam. Een groot plesier.

Elske S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elske S
Saam met vriende

Puik diens met kwaliteit geriewe.

Ons het heerlik gebly en mense was so gasvry. Kan net bietjie werk aan kwaliteit van ontbyt en handdoeke. Verder was alles sommer van 5-ster-gehalte!

Derek V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Derek V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely staff, perfect rooms, excellent food.

See rating.

Gerhardus N - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhardus N
Gesin met tieners

Dit was regtig van die beste verblyf en diens wat ons nog gehad het.

Met aankoms voel jy dadelik welkom, personeel is baie vriendelik en wil regtig seker maak dat jy gelukkig is met alles en of jy iets nodig het. Die verblyf is van baie hoë standaard en daar is geen tekortkomings nie, alles netjies en skoon. Etes was regtig lekker en van die beste gehalte. Uitstekende en baie mooi plek, baie dankie.

Vergelegen Country Guesthouse's terugvoer

n Hartelike dankie vir die baie gewaardeerde woorde rondom Vergelegen en die personeel. Wat 'n voorreg om sulke prysing te mag lees; ons sien dit as 'n enorme pluimpie in ons amper 20 jarige hoed. Ons sal elke woord as aanmoediging gebruik, om juis te meer te streef om dit wat u beleef het, daar te hou en nog verder te verbeter.

Vergelegen Country Guesthouse
Anja W - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anja W
Saam met vriende

Baie gasvry en heerlike kos.

Die gastehuis is so mooi. Personeel is gasvry en flink. Die restaurant se kos was 'n 10 uit 10. Ons kamer was so mooi binne, maar ons verblyf was bederf met 'n matras wat al uitgeslaap is, en die kamer het erg na rook geruik.

Etienne M - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Altyd lekker akkommodasie.

Al 'n paar keer by Vergelegen oorgeslaap. Kamers is netjies en kos is smaaklik. Die personeel is altyd vriendelik en behulpsaam. Sal altyd daar oorslaap op pad Weskus toe.

Hettie N - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hettie N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik, fantastiese kos en goeie diens.

10 uit 10! Dankie vir die vriendelikheid en lekker atmosfeer! Die oxtail en T-bone was uitstekend!

Elaine K - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elaine K
Gesin met tieners

Uitstekend!

Wat 'n ongelooflike ervaring. Met ons aankoms is ons hartlik ontvang en die ontvangsdame het ons persoonlik na ons kamers geneem. Die kamers was ruim, netjies en die lugversorging was hemels gewees na 'n lang dag op die pad. Die swem-area was 'n wonderlike oase gewees en die kelners was meer werklik flink en het ons met gretigheid bedien en bederf! Ons was bevoorreg om 2 nagte by Vergelegen te oornag en is elke aand getrakteer met kos uit die boonste rakke. Vergelegen sien ons sommer gou weer!

Vergelegen Country Guesthouse's terugvoer

Beste Elaine,

Dankie dat jy jou tyd afgestaan het om ons te evalueer.

Baie dankie vir al die komplimente. Ons sal dit as motivering gebruik vir die toekoms en sal definitief bly streef om die standaarde hoog te hou.

Ons sien uit om jou weer in die toekoms hier by ons te ontvang.

Vergelegen groete,
Niel, Anelma en Vergelegen span.

Vergelegen Country Guesthouse
Thia S - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thia S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was fantasties!

Baie goeie diens ontvang en sal enige tyd weer daar bly!

Rosel F - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rosel F
Gesin met klein kinders

Fantastiese gastehuis.

Pragtige ligging. Uitstekende kos. Gerieflike kamers. Noord-Kaapse gasvryheid op sy beste! Sal altyd weer die plek besoek!

Joan A - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Joan A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Comfortable, friendly and homely stay.

Very enjoyable stay. Comfortable and spacious accommodation with everything one could need. Lovely little private courtyard. Nicely appointed guest-house. We enjoyed our evening meal. Staff very helpful and friendly.

Vergelegen Country Guesthouse's terugvoer

Hello Joan,
Thank you for choosing Vergelegen Guesthouse, and for taking the time to write a review! We are so glad to hear that you enjoyed your accommodations, as well as our restaurant. Vergelegen aims to provide a truly unique experience, and we are thrilled that we were able to exceed your expectations. We look forward to welcoming you back to Vergelegen Guesthouse in the future.
Regards,
Vergelegen team

Vergelegen Country Guesthouse
Debbie N - Sep 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie N

Wonderful place.

Really enjoyed our stay and food was very good.

Vergelegen Country Guesthouse's terugvoer

Dear Debbie
It is difficult to find words to really say thank you for the compliments.
Thank you so much.
We shall use this as encouragement for the future and will definitely strive to keep up the standard.
Looking forward to seeing you when visiting the Northern Cape again.
Vergelegen greetings.
Niel and Anelma, and Team

Vergelegen Country Guesthouse
Dave B - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything was good really enjoyed our stay.

Good food in restaurant for meals. Easy access to falls.

Hannelle S - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hannelle S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasies!

Luuks, gerieflik en bobaas-kos!

Stephaans En Rina B - Aug 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephaans En Rina B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Uitstekende kos, baie skoon. personeel baie bekwaam.

Elna G - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Elna G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld.

Smaakvolle, moderne, skoon en netjiese verblyf. Voel sommer dadelik welkom en op jou gemak. Goeie diens in restaurant met heerlike disse. Sal definitief weer hier oornag.

Vergelegen Country Guesthouse's terugvoer

Beste Elna

Dit is moeilik om woorde te vind om dankie te sê vir die kompliment.

Baie, baie dankie!!!

Ons sal die motivering gebruik vir die toekoms en sal definitief bly streef om die standaarde hoog te hou.

Ons sien uit om u weer in die toekoms hier by ons te ontvang.

Vergelegen groete
Niel and Anelma, and Vergelegen Span

Vergelegen Country Guesthouse
Andre F - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andre F
Gesin met tieners

Puik!

Diens, verblyf en kos was baie goed. Dit is waarde vir geld.

Rene V - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Rene V
Gesin met klein kinders

'n Oase in die middel van nêrens.

Vinnige flink diens. Vriendelike personeel. Dan..... die kos.... "To die for!". Kos van hoe gehalte. Sal verseker daar bly en beveel dit vir enige iemand in die omgewing.

Vergelegen Country Guesthouse's terugvoer

Beste Wessels en Familie
Dit is moeilik om woorde te vind om dankie te sê vir die komplimente.
Baie, baie dankie!
Ons sal die motivering gebruik vir die toekoms en sal definitief bly streef om die standaarde hoog te hou. Ons sien uit om u weer in die toekoms hier by ons te ontvang.
Vergelegen groete,
Niel and Anelma, and Vergelegen Span

Vergelegen Country Guesthouse
Eugene E - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene E
Saam met vriende

Uitstekend!

Baie vriendelike diens, kamers netjies en skoon en beide ontbyt en aandete van die beste. Beslis 'n oorslaap en aanbeveling werd.

Cappelier Dirk B - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cappelier Dirk B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Best guesthouse during our stay in SA.

Perfect guesthouse. Good restaurant.

Des B - Feb 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Des B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige kamer, fantastiese diens.

Die kamer was alles nuut en skoon, groot bed. Die beligting in die kamer kan beter wees. Maar mens slaap net daar? Die kos was fantasties en die swembad was 'n droom na 'n baie warm dag in Augrabies.

Dorothy C - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorothy C
Gesin met tieners

Fantasties.

Baie dankie Vergelegen, dit is beslis aanbeveelbaar. Vriendelike mense en netjiese kamers.

Mariecel V - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Mariecel V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende waarde vir geld.

'n Ware oase in die wildernis.

Anna S - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anna S
Saam met vriende

Die was 'n oase en 'n onvergeetlike belewenis.

Ons sal hierdie plek aanbeveel vir enige persoon/persone wat wil oornag daar. Dit was 'n belewenis. Dankie vir julle pragtige plek en diens was puik.

Karen F - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen F
Gesin met klein kinders

Fantastiese ervaring!

Ons was vir 2 nagte by Vergelegen en het gewens ons kon nog langer vertoef! Dit is voorwaar topgehalte - kamers, perseel, personeel en restaurant het ons beïndruk.

Haydn S - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Haydn S
Saam met eggenoot / lewensmaat

An oasis within an oasis.

High standard of accommodation coupled with excellent dinner choices. Breakfast top notch and a perfect start to the day.

Natasha J - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha J
Gesin met klein kinders

Luuks en prakties.

Dankie aan Vergelegen en hul personeel. Ons het 'n baie aangename tyd by julle gehad. Diens is puik en die kamers is luuks en prakties ingerig. Die kos was heerlik.

Renske S - Jan 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renske S
Saam met vriende

Verras.

Sal definitief weer hier kom oorslaap op pad na Namibië toe!

Mev M - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mev M
Gesin met klein kinders

Lieflike Kalahari-wegbreek.

Dis soos 'n oase in die kalahari met lieflike swemgeriewe en heerlike kos. Die personeel is ongelooflik vriendelik en help waar hulle kan. Die kamers was heerlik koel en netjies. Afgesien van die koffie en tee was daar ook water beskikbaar met aanmaak-ystee.

Marie T - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie T
Gesin met klein kinders

Lekkerste oornagverblyf: skoon, netjies en heerlike kos.

Parkering was voldoende. Ons het gery met 2 viertrekvoertuie en 2 karavane. Die diens was flink en vriendelik. Kamers was luuks en skoon en die kos was heerlik.

Klasie V - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Klasie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbare, aangename verblyf.

Hulle het ook 'n uitstekende restaurant.

Joan S - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Joan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker na lang dag se ry!

Lekker kos! Diens goed! Hemelse beddens!

Wim V - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wim V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was baie lekker gewees.

Baie vriendelike personeel en goeie kos.

Lynda L - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynda L
Saam met vriende

Pragtige perseel. Puik diens. Heerlik gebly.

Pragtige en smaakvolle interieur. Gerieflike suites met kraakvars beddegoed. Heerlike restaurant met 'n fantastiese ontbyt. Ons is vriendelik ontvang en die diens was puik. Ons sal enige tyd weer hier bly, en dit by enigiemand aanbeveel.

Vergelegen Country Guesthouse's terugvoer

Beste Lynda
Dit is moeilik om woorde te vind om dankie te sê vir die kompliment.
Baie, baie dankie.
Ons sal die motivering gebruik vir die toekoms en sal definitief bly streef om die standaarde hoog te hou.
Ons sien uit om u weer in die toekoms hier by ons te ontvang.

Vergelegen groete
Niel and Anelma, and Vergelegen Span

Vergelegen Country Guesthouse
Esther B - Sep 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esther B
Saam met vriende

An oasis. We had a very nice stayover on our way to Springbok.

Felt like an oases after a long drive. Staff friendly, setting beautiful, rooms spacious and very neat. Dinner and breakfast was very nice. We had a great time with no complaints!

Vergelegen Country Guesthouse's terugvoer

Dear Mr/s

It is difficult to find words to really say thank you for the compliments.

THANK YOU SO MUCH !!

We shall use this as encouragement for the future and will definitely strive to keep up the standard.

Looking forward to seeing you when visiting the Northern Cape again.

Vergelegen greetings
Niel and Anelma, and Team

PS We are proud to announce that we now provide FREE high speed WiFi internet at our guesthouse, restaurant and coffee shop/Cocktail bar.

Vergelegen Country Guesthouse
Zahn S - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zahn S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige plek en uitstekende restaurant.

Ons het baie welkom gevoel en kan dit sterk aanbeveel.

Vergelegen Country Guesthouse's terugvoer

Hi Zahn,
Dit is moeilik om woorde te vind om dankie te sê vir die kompliment.
Baie, baie dankie!
Ons sal die motivering gebruik vir die toekoms en sal definitief bly streef om die standaarde hoog te hou.
Ons sien uit om u weer in die toekoms hier by ons te ontvang.

Vergelegen groete,
Niel and Anelma, and Vergelegen Span

Vergelegen Country Guesthouse
Michiel Zwarts B - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michiel Zwarts B
Gesin met klein kinders

Alles was uit die boonste rakke!

Ontvangs, verblyf, koffiewinkel, restaurant en personeel se diens uitstekend! Het die aand daar terdeë geniet en sal verseker weer in die toekoms daar oorslaap.

Ansie K - Jul 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie K
Saam met vriende

Die hele ambiance van Vergelegen is fantasties, veral as jy vir 5 dae in die Visrivier Canyon gaan stap het!

Ons het 'n wonderlike tyd gehad en die kos was voortreflik! Baie dankie vir die wonderlike en vriendelike ontvangs! Die kamers is fantasties en die kos onverbeterlik.

Anni L - Mei 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anni L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n wonderlike ondervinding om so 'n juweel in Kakamas te vind om te oornag!

Die fasiliteite is voorwaar 5 ster en kan meeding met die beste. Die kamers is uit die boonste rakke en die diens fantasties. Die restaurant is voorwaar 'n plesier om by te eet na 'n lang reis en dan 5 ster kos te geniet.

Liesl L - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liesl L
Gesin met tieners

Ons en ons hondekinders is baie gasvry ontvang.

Ons kamers was pragtig en langs die swembadarea geleë. Ons het ontbyt en aandete daar geniet en die kos en bediening was van hoogstaande gehalte. Ons kon vanaf die gastehuis gaan stap en van 'n koppie afkyk oor die Oranjeriviervallei. Ons was redelik naby aan die Augrabies Valle wat ons besoek het, seker so 30 min se ry.

Piet V - Feb 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Na 'n lang rit vanaf Pretoria was Vergelegen waarlik 'n oase.

Ons het onmiddellik tuis gevoel en die atmosfeer en geriewe was ongelooflik. Sal beslis aanbeveel en weer kom kuier.

Sandra T - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie goed.

Dit is regtig 'n gastehuis wat aanbeveel kan word. Almal is ongelooflik vriendelik en behulpsaam.

Piet P - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet P

'n Aangename blyplek!

Sien die asb. die sterre.

Leon P - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon P
Gesin met tieners

Ons het heerlik gekuier.

Die kos en verblyf was wonderlik. Kan Vergelegen gastehuis aanbeveel.

Marton V - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marton V
Gesin met tieners

Dit was 'n baie netjies gastehuis, ideaal geleë vir ons op pad na Namibia.

Ons het een nag oorgebly op pad na Namibia. Baie vriendelike mense. Ruim en mooi kamers. Die kos was fantasties. Ons sal definitief weer terug gaan.

Victor S - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victor S
Gesin met tieners

Sien gou weer!

Baie goeie kos! Waarde vir geld, personeel baie vriendelik, goeie kos en baie netjies!

Rachelle C - Jan 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rachelle C
Gesin met klein kinders

Wow!

Hierdie was 'n absolute oase in die "woestyn"! Geen woorde kan beskryf hoe heerlik ons hier gebly het nie! Sal enige dag Vergelegen vir iemand aanbeveel! Dankie aan Eugene en sy span!

David W - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent

We were very impressed and really enjoyed our stay.

Karen E - Okt 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjiese, goed versorgde akkommodasie vir enige reisiger/toeris!

Ek was veral beïndruk met die vriendelikheid en behulpsaamheid van al die personeel. Ons het aandete geniet by Vergelegen en van watter hoogstaande gehalte en bekostigbaarheid was dit nie? Ek het vriesgeriewe versoek vir vleis, en was aangenaam verras met die behulpsaamheid van die personeel om my versoek te akkommodeer. Voorwaar ons verblyf 'n aangename een help maak. Sal voortaan uit my pad uit gaan om Vergelegen "raak te ry"!

Sally E - Sep 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Sally E
Saam met vriende

A lovely oasis in an interesting area

I would recommend this as a stop over place for visitors from Gauteng going to see the flowers.

Chappie B - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chappie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die etes was 'n belewenis. Dit was die beste kos wat ek ooit by 'n gastehuis of hotel op reis gehad het.

Sal nooit by 'n ander plek bly as ek in daardie omgewing is nie. Puik waarde vir geld! Ongetwyfeld die beste verblyf by 'n plattelandse oord!

Henriehetti L - Aug 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henriehetti L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam en heerlike kos!

Uitstekende verblyf en etes!!

Ilona V - Jul 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilona V

Gerieflik en skoon!

Ons het heerlik hier gebly. Die enigste aanbevelings sou wees om die bad/stort in die en suite van kamer 16 te verander. Wanneer jy stort word die hele vloer nat. Die een hand moet die stortkop vashou terwyl die ander hand was. Dit is ongerieflik. Verder het die groep gekla die beddens was te hard.

Bertus P - Jun 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bertus P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik diens en flinke werknemers.

Sal verseker weer daar bly en aan alle kennise aanbeveel.

Judy O - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judy O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Dis 'n "awesome" plekkie daar in die middel van nêrens en die mense is bitter vriendelik. Die kos is awesome, so ook die verblyf. Waarde vir geld.

Etienne M - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne M
Saam met vriende

Waarde vir geld! Sal enige tyd weer daar bly!

Het lekker gebly! Sal volgende keer weer daar bly!

Martin L - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent accommodation.

Wow, what an enjoyable experience. It was all we wanted/expected and more. You will definitely see us again.

Lina O - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lina O

Het 'n heerlike nagrus gehad en alles was netjies, stil en rustig.

Sal dit aanbeveel! Sal beslis weer daar oornag. Die kamers en badkamers is netjies en gerieflik. Die etes was ook onverbeterlik en almal baie hulpvaardig.

Leon V - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leon V
Gesin met tieners

Fantastiese geriewe. Kos en verblyf is 5 sterre!

Ons was baie beïndruk met die netheid en geriewe wat beskikbaar is. Die kos se kwaliteit is fantasties, en die diens is baie goed. Ek sal verseker almal aanbeveel om hier te bly.

Gary B - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Gary B
Saam met eggenoot / lewensmaat

The ideal stopover for Augrabies.

A worthwhile stopover. The restaurant provides delicious suppers.

Ernst D - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ernst D
Saam met vriende

Geen kritiek, slegs komplimente!

Het lekker gekuier en kan verblyf aanbeveel. Personeel uiters bekwaam en behulpsaam.

Loraine V - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Loraine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Van die oomblik wat ons daar aangekom het, het ons tuis gevoel!

'n Fantastiese plek! Die personeel is vriendelik, behulpsaam en gaan uit hulle pad om jou tuis te laat voel.

Ian M - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian M
Gesin met tieners

Excellent

We had a excellent time and the staff a very friendly and helpful. Place is clean and rooms are very nice. Just want to say thank you to Floyd - the restaurant manager for our chit chats - he was wonderful. Regards Ian and Vanessa.

Eckard M - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eckard M
Gesin met klein kinders

Fantastiese waarde vir geld.

Ek sal hierdie lodge aanbeveel as jy ver ry na Kaapstad of Namibië. Die diens is puik en die restaurant is definitief die geld werd.

Adelaide J - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adelaide J
Gesin met klein kinders

Uitstekend. Goeie waarde vir geld.

Die diens by aankoms was puik. Verblyf was baie mooi en netjies.

Christa C - Des 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa C
Gesin met tieners

Fantasties!

'n Pragtige oase in die Noord-Kaap! Puik diens met 'n baie interessante spyskaart. Goed geleë, het Vergelegen na Riemvasmaak, Vredesvallei en ook Augrabies besoek. Dankie julle!

Ina B - Okt 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina B
Saam met vriende

Stunning!

Weelderig, huislik, prakties en 'n wonderlike plek om oor te slaap. Die diens was uitmuntend, die kos heerlik en die braaiplek wonderlik.

Gregory W - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gregory W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese geriewe en dienste.

Pragtige plek met baie vriendelike mense. Dit was 'n goeie keuse om by Vergelegen te bly. Ons het dit geniet.

Anita F - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig en vreedsaam.

Heerlike verblyf! Skoon en netjies. Voldoen aan buitengewone versoeke. Heerlike aandetes. Almal baie vriedelik. Dankie!

Alida S - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alida S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kamer en geriewe baie goed. Etes was puik.

Behalwe dat ons toilet verstop was (wat blitsvinnig reggemaak is) was ons verblyf baie aangenaam. Ons sal beslis weer daar bly.

Kobus D - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjiese oornag-verblyf met heerlike kos van die kontrei!

Dit was 'n skoon en netjiese kamer wat met die nodige toegerus is. Die bed in die Kamer 14 was ongemaklik - die matras is uitgedien en kan gerus vervang word. Die personeel is vriendelik en die kos van goeie gehalte - ons sal beslis weer van Vergelegen gebruik maak!

Gerhard B - Aug 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangename ervaring!

Die besprekings-reëlings deur LekkeSlaap was puik en flink om ons oornagverblyf by Vergelegen Country Guesthouse 'n besonder aangename ervaring te maak tydens ons roete na Namakwaland.

Johan G - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan G
Gesin met tieners

Baie goeie waarde vir geld.

Baie goeie waarde vir geld. Vriendelike en hulpvaardige mense. Ons kan dit regtig aanbeveel.

Adel G - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Adel G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Good

A nice guest house.

Cheryl O - Sep 2012
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Loved the place - would highly recommend!

Pretty setting, quiet, clean, stunning accommodation and the food was divine! Perfect for a stop over on a road trip. Will definitely go back if ever I am in the area.

Johan & Tiana S - Mei 2011
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan & Tiana S
Gesin met klein kinders

Although a 4 Star rating, Vergelegen comply with the requirement of ta 5 Star.

As a family we had a wonderful stay at Vergelegen and will most definitely make use of it in the future. We'll also highly recommend it to family and friends. Please keep up the good work and your tariffs affordable. If you by any means could afford it, donâ??t upgrade to a 5 Star. This will result in higher tariffs which will further result in the average customer unable to afford it. Thank you, once again for a most memorable stay with you guys. Please convey our appreciation to all your Staff.

Vanaf R1 280
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 280
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 280
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 180 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N14, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEwOTQzMDgwLWFhNTctNGQ2ZS05YzEzLTk4MDQxNDE4NWZmYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 280  per nag (plek vir 2) 113 5 1 5 N14 Kakamas 8870 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -28.751637026419 20.643820166588
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!