Verlorenrivier Gastehuise
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R332, Baviaanskloof, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
- Geen kinders onder 1
- Vanaf R800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Verlorenrivier Gastehuise, 'n geskiedkundige familieplaas wat uit die 16de eeu dateer, is in die hartjie van die pragtige Baviaanskloof-wildernisgebied geleë. Dié gastehuis bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf wat ideaal is vir gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.
Verblyf word in 2 kothuise gebied, waarvan die een slaapplek vir 2 en die ander een slaapplek vir 4 het. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en elke kothuis het 'n badkamer met 'n stort of 'n bad.
Elke kothuis het 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatstoof, oondjie, yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n stoep met sitplek en 'n ingeboude braai.
Die kothuise is naby die gemeenskaplike swembad. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Gerda Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Maande gelys 11
Ligging
- R332, Baviaanskloof, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
- Gaste dink Verlorenrivier Gastehuise het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Baviaanskloof Oos-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R332, Baviaanskloof, Willowmore, 6445, Oos-Kaap
- Geen kinders onder 1