Very Basic and small studio apartment
2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - 37 Beach Road, Cape Town, 8005, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Hierdie klein en gemaklike selfsorgwoonstel is geleë op Beach Road in Mouille Point. Die woonstel is binne loopafstand van die V&A Waterfront en is reg langs die Kaapstad-stadion en die Metropolitan Gholfklub geleë.
Hierdie eenheid bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Dit het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid het 'n kombuisie toegerus met 'n yskassie, tweeplaatstoof, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n TV met gratis WiFi.
Gaste het veilige parkering en kan maklike toegang tot die strand, verskeie restaurante en winkels geniet.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Koos Geverifieer
Eiendomme 93
Resensies 11
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 37 Beach Road, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
37 Beach Road, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Geen kinders onder 13
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang