Vibrant City Apartment
2 gaste
0 slaapkamers
1 bed
0 badkamers
- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Corner of Wale and Burg Street, F704 Mandela Rhodes Place, Cape Town, 8000, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Vibrant City Apartment bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n ikoniese gebou in Kaapstad. Dit is ideaal vir 'n paartjie.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 1 en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus is. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n slim-TV met YouTube en Netflix, asook gratis WiFi.
Die skuifdeure lei na die balkon met 'n uitsig op die berge en oor die stad. Veilige parkeerplek en 24/7-sekuriteit is beskikbaar.
Kamer-opset
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Sean Geverifieer
Eiendomme 50
Resensies 11
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Corner of Wale and Burg Street, F704 Mandela Rhodes Place, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Corner of Wale and Burg Street, F704 Mandela Rhodes Place, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang