+68
Gastehuis in Arcadia

Victoria de Giron Place & Guest House

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 170 Blackwood Street, Arcadia, Pretoria, 0007, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Victoria de Giron Place & Guest House bied gemaklike verblyf in die hartjie van Arcadia, slegs 400 meter van die ikoniese Uniegeboue en langs die Swaziland-ambassade. Hierdie gastehuis bied 'n ontspannende verblyf in 'n veilige en rustige omgewing, wat dit ideaal maak vir beide sakereisigers en vakansiegangers.

Gaste kan kies uit 7 goed ingerigte kamers, 5 in die hoofhuis en twee in 'n privaat kothuis. Alle kamers is gemeubileer met dubbelbeddens, en suite-badkamers met storte, 'n TV en toegang tot WiFi. Die kothuiskamers sluit ook kombuisies in vir ekstra gerief.

Die eiendom beskik oor 'n gemeenskaplike kombuis wat toegerus is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en mikrogolfoond. Gaste kan buitebraaigeriewe geniet, ontspan by die gemeenskaplike swembad en gebruik maak van veilige parkering op die perseel. Beddegoed en handdoeke word vir alle gaste voorsien.

Victoria de Giron Place & Guest House bied 'n rustige toevlugsoord met maklike toegang tot Pretoria se besienswaardighede, wat gemak, gerief en uitsonderlike gasvryheid kombineer in 'n uitstekende ligging in die middestad.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Toeganklik vir kosaflewerings-apps
Mooi uitsig

Ligging

  • 170 Blackwood Street, Arcadia, Pretoria, 0007, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 600
per nag (plek vir 2)
Bespreek

170 Blackwood Street, Arcadia, Pretoria, 0007, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA05849fabb7c39a8ed096a174b809a74d7a4ad5b609669931cc430d72b90d494489c15ea0705af30f8d6e1ab9abfc60104291?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 170 Blackwood Street Arcadia 0007 Gauteng 021 201 8901 13:00-00:00 11:00 -25.7414746 28.2151818

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang