Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (11)
Hotelle (5)
Gastehuise (4)
Selfsorg-eenhede (2)

Resensies van Arcadia

4 / 5  
volgens 3 resensies
Lees regte resensies van Arcadia van 3 geverifieerde gaste.
Indien jy Arcadia besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Arcadia.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Arcadia akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Arcadia Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Arcadia Akkommodasie - Pretoria

11 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R590
per nag, vir 2 mense
Selfsorg in Pretoria SSB, Arcadia

Alleyn Self-catering skuil in Arcadia in Pretoria. Hospitale, winkelsentrums, historiese landmerke soos die Uniegebou, Groenkloof Natuurreservaat, Booklyn Winkelsentrum, en Loftus Versveld Stadion is nie ver hiervan...

Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pretoria SSB, Arcadia

Hotel 224 bied 3-ster verblyf in Pretoria wat al jou verwagtings sal oortref. Die hotel is in die hartjie van die hoofstad geleë en bied maklike toegang to wêreldklas winkelsentrums, plekke van kulturele belang e...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Hotel in Pretoria SSB, Arcadia

Absolute Farenden, in die hartjie van Hatfield in Pretoria, is 'n nuwe woonstel-hotel wat die toppunt van klas en verfyndheid verteenwoordig. Dis ideaal geleë vir sakereisigers, naby ambassades en Pretoria se midd...

10% af Aanbod!
VanafR800
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria SSB, Arcadia

Die gastehuis is ideaal geleë in die Jakaranda-ryke Pine-straat in Arkadia, een van Pretoria se oudste voorstede. Melvin Residence Gastehuis is binne stapafstand van die Uniegeboue en die bekende ambassade-rylaan v...

Vanaf
R830
per nag (plek vir 2)
Gastehuis in Pretoria SSB, Arcadia

Park Gables Guest House in Arcadia bied 'n gewilde alternatief tot hotel-akkommodasie - gerief, privaatheid, taktvolle gasvryheid en uitstaande diens word pragtig hier by ons verweef. Park Gables Guest House word ...

Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Pretoria SSB, Arcadia

Akanani Apartments is 'n nuwe, stylvolle woonstelkompleks wat in die hartjie van Pretoria geleë is. Die eiendom beskik oor 42 eenhede wat almal ruim en gerieflik ontwerp is om aan gaste 'n huislike atmosfeer te bie...

Vanaf
R1 885
per nag, vir 2 mense
Hotel in Arcadia

Court Classique Suite Hotel is in Pretoria geleë en bied al sedert 1997 verblyf aan die diplomatiese-, regerings-, besigheids- en vakansiereismark. Verblyf is beskikbaar in 'n keuse van ateljee- of eenslaapkamer-w...

Vanaf
R1 318
per nag, vir 2 mense
Hotel in Pretoria SSB, Arcadia

Premier Hotel Pretoria is in die hartjie van Pretoria in Gauteng, Suid-Afrika se hoofstad. Dit is perfek vir 'n vakansie- of sakewegbreek en bied vierster-gerief en gasvryheid naby aan al die hoofbestemmings. Daar ...

Vanaf
R720
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria SSB, Arcadia

Corporate Accommodation is in Arcadia in Pretoria geleë. Besienswaardighede in die omgewing sluit hospitale, winkelsentrums, geskiedkundige geboue soos die Uniegebou, Groenkloof Natuurreservaat, Brooklyn Mall en di...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Pretoria SSB, Arcadia

360 Eastwoods Guest House is 'n gevestigde gastehuis in Arcadia, 'n voorstad van Pretoria. Pretoria staan as die Jakarandastad bekend weens sy pragtige pers bloeisellanings, maar dié stil stad se natuurlike en kult...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
Wys 1 tot 10

Welkom by die Arcadia akkommodasie blad - loer bietjie na ons groot versameling van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan besoek ons Pretoria blad indien jy na meer Pretoria akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za