+34
Gastehuis in Beaufort-Wes

Victoria Oaks Beaufort West Guest House

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Evan K
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2026

Kort maar sal weer bestel. Baie lekker gebly en goeie customer care.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanika J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Worth it. It was good, thank you for everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilonka P
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2026

Sal definitief weer daar bly. Dis die perfekte plekkie gewees vir ons behoeftes, baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizet S
1 nag Saam met vriende
4.8
Apr 2026

Alles wat nodig is - Gerieflik. Dit is baie netjies en 'n heerlike plek om oor te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Essie D
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2026

Skoon, veilig en gemaklik. Mooi, rustig en netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barry V
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2026

Dit was maar net nie wat ons gedink het dit sal wees nie. Die kamer het baie goed gelyk, maar daar was 'n stink reuk, dink van die drein buite wat daar gehang het, en die stort se drukking was baie sleg. Maar oor die algemeen was dit seker nie te sleg nie; sal net nie weer daar gaan oorslaap nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Natasha L
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Jan 2026

Comfortable overnight stop. We slept well during our stay. The air conditioner wasn’t working at full capacity, but it did cool the room sufficiently. Our car was safely parked behind closed remote-controlled gates, but there is no covered parking. The rooms are small, but perfectly adequate for an overnight stop before continuing our journey the next day.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Suzaan L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Great place for overnight or 2. Great stay. Staff very friendly and helpful. Our overnight stay was great!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Awesome plek. Wat 'n awesome plek, dit is baie lekker daar. Die woonstel is baie gerieflik en mooi, die swembad was blou en skoon. Die atmosfeer is fantasties. Gaan beslis weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Victoria Oaks
Beaufort ...

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 890
per nag (plek vir 2)
Bespreek

9 Hesperos Avenue, Hospital Hill, Beaufort West, 6790, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 22 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA62a6dce3a07f1a79c1a3e298ed44d45ed35c93eb7572a1866022a0de520e3fda041bf8e2f2328d67177349daca84c80cac04?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 22 5 1 5 9 Hesperos Avenue Hospital Hill 6790 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -32.349326183899 22.594813683614
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang