+36
Gastehuis in Victoria-Wes

Victoria Oaks Guest House

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 52 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 11 De Witt Avenue, Victoria West, 7070, Noord-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Die Victoria Oaks Gastehuis is net langs die N12 in die pragtige dorp Victoria-Wes, in die sentrale Karoo-streek van Suid-Afrika se Noord-Kaap, geleë. Victoria-Wes is gerieflik halfpad tussen Kaapstad en Johannesburg geleë en hierdie unieke dorp is tussen 2 pragtige Karoo-koppies geleë.

Verblyf word aangebied in Dubbel-, Driepersoons- en Gesinskamers, elk met hul eie privaat en suite-badkamer. Elke kamer het 'n kombuisie met 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Kamergeriewe sluit in lugversorging, 'n TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale en gratis WiFi-internettoegang.

Ontbyt kan op versoek teen 'n bykomende fooi voorsien word. 'n Braai-area is beskikbaar vir alle gaste om te gebruik.

Gaste kan 'n duik neem in die buitelug swembad of ontspan op een van die sonstoele. Die gastehuis het ook 'n pooltafel en gimnasiumtoerusting waarvan gaste gebruik kan maak. 'n Wasgoeddiens is op versoek beskikbaar. Voldoende veilige parkering is beskikbaar agter 'n afstandbeheerde hek.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Daleen T
Saam met lewensmaat
5.0
Vriendelik. Vriendelike en gasvrye ontvangs.
Jan 2026
Karin R
Saam met lewensmaat
5.0
Puik. Diens was puik. Kamer skoon en netjies. Goeie waarde vir geld.
Des 2025
Konstand D
5.0
Netjies en skoon, waarde vir geld. Netjies en skoon, waarde vir geld. Sal weer daar bespreek.
Des 2025
Konstand D
5.0
Netjies en skoon, waarde vir geld. Netjies en skoon, waarde vir geld. Het reeds weer daar bespreek en gebly en sal weer in die toekoms.
Des 2025
Arné M
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Baie netjies, vriendelik en gerieflik.
Des 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Victoria Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 81

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 11 De Witt Avenue, Victoria West, 7070, Noord-Kaap
  • Gaste dink Victoria Oaks Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 2)
Bespreek

11 De Witt Avenue, Victoria West, 7070, Noord-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 52 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb7e5113c69bc34d5cb7301940294730301779d00e481827f0e121063f3089bdd93af5782c27f2cbcfe227216a7e9140718e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 81 5 1 5 11 De Witt Avenue Victoria West 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -31.4068254 23.119679
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang