Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Victoria Oaks Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Witt-laan 11, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
  • Vanaf R990 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Victoria Oaks Guest House is langs die N12 in die pragtige dorp Victoria-Wes, die sentrale Karoo-streek van die Noord-Kaap. Victoria-Wes is halfpad tussen die Kaap en Johannesburg en tussen 2 Karoo-"koppies" geleë.

Verblyf word in die Dubbel-, Trippel- en Gesinskamers aangebied wat elkeen sy eie ingang en en suite-badkamer het. Elke kamer het 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Ander kamergeriewe sluit lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi in.

Ontbyt, middagete en aandete is op versoek en teen 'n addisionele koste beskikbaar. Daar is ook 'n braai-area vir gaste om te benut.

Verder kan gaste in die buiteswembad afkoel of op een van die sonstoele ontspan . Daar is ook 'n pool-tafel en oefengeriewe, en wasgoedgeriewe is op versoek beskikbaar. Fietse kan gehuur word en veilige parkeerplek is agter 'n toegangsbeheerde hek beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Melanie W
5.0
Warm friendly manager. Clean and safe accommodation. The manager was absolutely amazing, friendly and helpful.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Melinda R
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing place, amazing host, amazing staff, amazing food! Amazing place, amazing host, amazing staff, amazing food! Hats off to Sylves...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Ettienne V
5.0
Besoek gerus Victoria Wes. Maak 'n draai by Apollo-teater. Dit is 'n moet om te sien. Vyfde keer by hulle gebly. Baie lekker. ontvang ons altyd goed.
Jul 2024
Magda G
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik geslaap en ontbyt geëet! Ontvangs was so warm en vriendelik! Ons het baie lekker geslaap, geëet en baie vriendelik ontvang deur Sylvester! All...
Sien meer
Jun 2024
Danielle N
Saam met lewensmaat
5.0
Professioneel, netjies, vriendelike ontvangs en gerieflik. Ons het verskriklik lekker gebly. Die diens wat die gasheer vir ons gebied het was uitsteke...
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sylvester Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • De Witt-laan 11, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
  • Gaste dink Victoria Oaks Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R990
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 48 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Witt-laan 11, Victoria-Wes, 7070, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdb7e5113c69bc34d5cb7301940294730301779d00e481827f0e121063f3089bdd93af5782c27f2cbcfe227216a7e9140718e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R990 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 11 De Witt Avenue Victoria West 7070 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -31.4068254 23.119679

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang