Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

View at 18

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Monica Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 14 resensies vir View at 18
Netheid
4.6/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Willem P - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en veilig by die see.

Dit is die ideale ligging teenaan die promenade om te gaan stap. Met die vensters oop stroom die vars seelug in en hoor mens die branders. Het selfs dolfyne en walvisse gesien vanaf die woonstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantal E - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantal E

Very good.

Unexpected "Koop Krag" noted in welcome book. There was no mention of this on the Lekkersaap sight. Fortunately there was no need to recharge the Koop Krag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

View at 18 se terugvoer

Dear Chantal, I leave all necessary and unnecessary info in the file for guests attention.
I do not have that in the info file. I do give info to clients to purchase and load metered electricity due to longer stays or any other unforeseen electrical usage. I always refund guests if they assist with the purchase of electricity.
Kind regards
Monica Wood

View at 18
Erwin B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erwin B
Gesin met tieners

Outstanding service.

Very happy with the management and directions to the premises.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jakolien S - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jakolien S
Saam met vriende

Fantastiese uitsig! Perfekte ligging.

Die woonstel het 'n fantastiese uitsig en 'n perfekte ligging.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneke B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anneke B
Saam met vriende

Ongelooflik.

Ons dogters het saam met 88 jarige moeder 'n damesnaweek gehad, spesiale herinneringe gemaak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alan E - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan E
Gesin met tieners

Excellent accommodation and views of the ocean and promenade.

Right on the beachfront within a short walking distance from the city centre, small flea market and restaurants overlooking the ocean. The agent, Monica, was excellent and attentive. If you like great sunset views, having breakfast overlooking the ocean, watching dolphins and seals playing in the surf, all from the comfort of your lounge sofa and dining table, this is the place to be.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha J - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha J
Gesin met tieners

Lieflike uitsig en uitstekende ligging.

Die hoofslaapkamer en kamer met dubbelbed het nuwe linne nodig. Verder is dit 'n baie gerieflike huis met baie goeie ligging. Loopafstand vanaf Hermanus se sentrale gebied met restaurante en bedrywighede.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie-louise G - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie-louise G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik!

Die uitsig is ongelooflik. Nee, eintlik is alles ongelooflik. Baie luuks, baie goed geleë, veilig, stil, lekker kombuis met alle toebehore. Monica was baie behulpsaam en het ons probleem baie vinnig uitgesorteer. Veilige parkering agter ‘n hek, maar sou lekker wees as die garage beskikbaar was. Ons sal enige tyd weer daar bly, en kan die plek met vrymoedigheid aanbeveel - dis een van die bestes in Hermanus!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon N - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon N
Gesin met tieners

Uitstekende ligging en smaakvol toegerus. Puik akkommodasie.

Ons het 'n naweek in View@18 spandeer. Die weer was onplesierig, maar die uitsig vanuit die woonstel met sy groot oopskuif vensters het verseker dat ons steeds die see en walvisse kon geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zestlife B - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zestlife B
Saam met vriende

Ruim, gerieflike akkommodasie naby alles.

Behoorlik toegerus en ruim.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martha E - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martha E

View at 18 is die beste verblyf vir ons klomp Kalahari-kinders gewees! Ons het die heeltyd met oop monde na die see gestaar. Perfekte ligging!

Ons het twee oumas en twee studente saam met ons gehad en dit was waarlik baie gerieflik. Die ligging van die woonstel is 100%. Die kombuis en braaigeriewe is uitstekend beplan. Die meublement is met baie smaak gekies. Die hysbakke is 'n bonus en ons sal beslis weer daar bly, veral met die bejaardes. Die groot vensters wat kan oopmaak is wonderlik. Daai uitsig is heeltyd bekoorlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon P - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rolstoelvriendelik.

Ongelukkig moet hulle asseblief dit verwyder, definitief nié rolstoeltoeganklik nié. Verder is die akkommodasie regtig puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lourens W - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lourens W
Gesin met tieners

Kort gesinsvakansie!

Wonderlike uitsig. Baie goed toegerus, die ideale ligging, naby alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan S - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice

Location is exelent and the views are unsurpassed!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R4 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R4 000
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R4 000
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Marinerylaan 45, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDY0N2M2NTE4LTBlZjMtNDE5Ny1hMWQ1LTRlMWRhMmYyMTdiMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 000 per nag, vir 6 mense 14 5 1 5 45 Marine Drive Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.420873101809 19.239731262566
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem