4 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
2 badkamers
- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Alof Drive, Mossel Bay, 6501, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
View At The Bay is 'n pragtige woonstel op die tweede verdieping in Mosselbaai met asemrowende see-uitsigte. Hierdie gemaklike ruimte is perfek vir 'n ontspannende verblyf, met nabygeleë strande, Bayview Hospitaal en plaaslike besienswaardighede om te verken.
Die woonstel bied slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n bad en stort.
Die eenheid het 'n volledig toegeruste kombuis, insluitend 'n gasstoof, oond, mikrogolfoond, ketel, yskas-vrieskas en wasmasjien. Die leef- en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan en beskik ook oor 'n binnebraai. Vir vermaak word 'n slim-TV en gratis WiFi voorsien.
Die leefarea maak oop na 'n balkon met buitesitplek en volle see-uitsigte. Gaste het veilige parkeerplek in die motorhuis en is binne loopafstand van restaurante, 'n winkelsentrum en Life Bay View Privaathospitaal.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Point Geverifieer
Eiendomme 52
Resensies 192
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Alof Drive, Mossel Bay, 6501, Wes-Kaap
- Gaste dink View At The Bay het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Alof Drive, Mossel Bay, 6501, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang