+106

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 624 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Stephanus D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Baie aangename en gerieflike ondervinding om hier te bly. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rita O
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Die plek verdien 'n hoër ster gradering! Baie netjiese plek. Kamer smaakvol en gerieflik. Uitsig na die dam is baie goed. Die gasvrou is baie professioneel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alwyn V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Half-way stop. Good half-way stop for the long haul between Cape and Gauteng.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
View
View Lodge
Thank you so much for the 5-star rating! We are thrilled to hear that our place served as the perfect halfway stop for your journey between the Cape and Gauteng. It was a pleasure hosting you, and we look forward to welcoming you back for another comfortable rest during your future travels.

Callie F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie rustig met vriendelike mense. Alles en meer as wat mens kon verwag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
View
View Lodge
Baie dankie vir die pragtige terugvoer! Dit is vir ons ’n groot voorreg om te hoor dat julle die rus en vrede hier by ons geniet het. Ons streef altyd daarna om ons gaste met egte gasvryheid te verwelkom, en dit is hartverblydend om te weet dat julle ervaring selfs beter was as wat julle verwag het. Ons hoop om julle gou weer by View Lodge te mag verwelkom vir nog ’n ontspanne kuier.

Kobie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Rustige en netjiese plek. Lekker dankie met mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
View
View Lodge
Baie dankie vir die mooi terugvoer! Ons is bly om te hoor dat julle die rustigheid en netjiese verblyf geniet het. Dit is altyd ’n plesier om te weet ons gaste kon lekker ontspan met die mooi uitsig. Ons hoop om julle gou weer te verwelkom vir nog 'n heerlike kuier!

Yvette N
1 nag
5.0
Mrt 2026

Comfort and care, and a spectacular view! (Posted on behalf of our step-father, for whom we booked accommodation for his motorcycle trip.) I had a serious detour that day, owing to a navigation problem on my phone. I appreciate Roxy and the team checking in on me as I navigated the extra 190 km, accommodating me graciously and with care. The room (once I finally got there) was lovely and well appointed, with a comfortable double bed and the obligatory air-con, which was very welcome. There is also lock-up parking for guest vehicles, which was a nice touch. The view of Gariep Dam from my window was spectacular.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
View
View Lodge
Thank you so much for sharing this wonderful feedback on behalf of your step-father! We are so glad that Roxy and the team could provide some peace of mind during that unexpected detour. We know how taxing an extra 190 km on a motorcycle can be, and it was our absolute pleasure to ensure he arrived safely and felt well cared for. It is great to hear he enjoyed the comfort of the room and the spectacular dam views—a well-deserved reward after a long day on the road! We’re also happy that the secure lock-up parking gave him extra peace of mind for his bike. We look forward to welcoming him (or the rest of the family) back for a much smoother journey next time!

Lynette H
1 nag
5.0
Mrt 2026

Beste uitsig ooit. Absoluut heerlik. Dalk weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
View
View Lodge
Baie dankie vir die pragtige resensie! Ons is so bly u het die uitsig enjoyed. Ons sien uit daarna om u gou weer by View Lodge te verwelkom!

Riana R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Heerlike ontspanne halfpad stop! Ons is hartlik ontvang deur ons gasvrou. Ons eenheid was goed ingerig, skoon en netjies met 'n koffiestasie en koue water in die yskas. Alhoewel daar ander gaste by die swembad gekuier het, was dit nie steurend nie en ons het heerlik gerus na 'n lang pad! Groot bonus om die pragtige Gariepdam te besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
View
View Lodge
Baie dankie vir die pragtige terugvoer! Ons is so bly dat julle die hartlike ontvangs en die klein bederfies in die kamer geniet het. Dit is vir ons heerlik om te weet julle kon lekker rus en die uitsig oor die Gariepdam geniet, selfs met ander gaste in die omtrek. Ons hoop om julle gou weer as halfpad-stop te verwelkom!

Hannetjie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Heerlik. Heerlik gebly, plekkie baie netjies en skoon. Sal beslis weer bespreek in die toekoms. Beveel sterk aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
View
View Lodge
Baie dankie vir die pragtige terugvoer! Dit is vir ons ’n groot voorreg om te hoor dat julle die verblyf so geniet het. Ons waardeer julle mooi woorde oor die netheid en sien uit daarna om julle binnekort weer te verwelkom.

Susan R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Sal vir seker weer daar oorslaap. Baie lekker gebly, baie netjies en gasvry. Ontbyt was baie lekker gewees. Almal was vriendelik en baie behulpsaam gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
View
View Lodge
Baie dankie vir die pragtige terugvoer! Dit is vir ons ’n groot voorreg om te hoor dat julle die verblyf, ons gasvryheid en die ontbyt so geniet het. Ons streef daarna om elke gas tuis te laat voel met netjiese geriewe en vriendelike diens, so julle woorde beteken baie vir ons span. Ons sien daarna uit om julle in die nabye toekoms weer by ons te verwelkom!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

View Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 624

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 940
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 940
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 940
per nag (plek vir 2)
Bespreek

20 Tarentaal Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 38 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff68cfb629da847e796c8cf14ed0ef925b35a6ebca81bb0d9d0b53d0d9b709940fd12da75b3f0d9525897da103de57d1ec6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag (plek vir 2) 624 5 1 5 20 Tarentaal Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.600807 25.496925
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang