View Lodge

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 561 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Org V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Great akkommodasie vir 'n oornag stop oppad Gauteng toe. Great akkommodasie vir 'n vinnige oornag stop oppad Gauteng toe. Alhoewel mens vir baie langer kan bly, want die akkommodasie is gerieflik, skoon, goed toegerus en die uitsig vanaf die eenhede en braaiplek is asemrowend. Roxy, die gasvrou, is ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Die ontbyt die oggend was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Inge V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Splendid. Beautiful view of the Gariep Dam. The unit is comfortable, clean and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Barry W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Die uitsig vanaf die lodge was werklik asemrowend. Tesame hiermee, was die personeel uiters vriendelik en gasvry. Ons sal beslis weer 'n besoek aflê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
View
View Lodge
Baie dankie vir u lieflike resensie. Ons stem saam, die uitsig is inderdaad iets besonders. Kom kuier gou weer!

Carolina V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Gasvry, gemaklik, skoon en modern. Heerlike oornagverblyf, of selfs paar dae. Ons het baie lekker gebly, die badkamer met 2 deure was net vir ons vreemd, een deur in ons kamer en die ander in ons 2 tieners se kamer. Veral omdat die deur na hulle kamer nie 'n deur is nie, maar swaaideure, so dit was bietjie ongemaklik vir my man en die twee tiener dogters. Ons deur het ook nie mooi toegemaak nie, ons moes iets voor die deur sit om hom toe te hou as ons in die badkamer was. Maar verder het ons baie lekker gemaklik gebly. Alles was mooi skoon en die ontvangs en diens puik. Ek kan ook die ontbyt wat hulle bedien aanbeveel. Dit was heerlik, ontbyt soos ek dit sou maak, nie soos in 'n restaurant nie. Sal definitief weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dion J
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2025

Well-deserved rest after a long travel. Friendly guest, clean and neat. Excellent. Great hospitality and awesome service. Will stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
View
View Lodge
Thank you very much for your lovely review. We are so pleased to read that you enjoyed your stay with us. Do come back soon!

Christo K
1 nag
5.0
Des 2025

Lekker oornag. Lekker gebly. View Lodge is netjies en goed onderhou, met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
View
View Lodge
Baie dankie dat u die tyd geneem het om 'n resensie te plaas. Ons is dankbaar dat u u verblyf by ons geniet het, en ons hoop om u gou weer te sien.

Gareth D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Awesome. The owner was very friendly as soon as we arrived, the place was easy to find and the unit we stayed in was very neat and well kept.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
View
View Lodge
Thank you so very much for the lovely review. We are thrilled that you enjoyed your stay with us. Come back soon!

Frans En Erica G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Die lieflikste plek, met die mooiste uitsig. Roxy het ons so vriendelik ontvang. Die lieflikste plek, met die mooiste uitsig. Roxy het ons so vriendelik ontvang en was baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
View
View Lodge
Baie dankie vir u lieflike resensie. Ons is so bly om te hoor dat u, u verblyf by ons geniet het. Ons dra graag u mooi woorde aan Roxy oor.

Wiets V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2025

Lekker. Lekker. Mooi uitsig. Goed toegerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
View
View Lodge
Baie dankie vir u resensie. Ons is bly u het u verblyf by ons geniet. Ons hoop om u gou weer te sien.

Neville S
1 nag Besigheidsreis
5.0
Nov 2025

Na. I am very happy and will stay there again if I can. Great place and location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
View
View Lodge
Thank you so much for your kind words! We’re delighted to know you enjoyed your stay and appreciated our location. It was a pleasure hosting you, and we look forward to welcoming you back whenever you’re in the area again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

View Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 561

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 940
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 940
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 940
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 38 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Tarentaal Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff68cfb629da847e796c8cf14ed0ef925b35a6ebca81bb0d9d0b53d0d9b709940fd12da75b3f0d9525897da103de57d1ec6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag (plek vir 2) 561 5 1 5 20 Tarentaal Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.600807 25.496925
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang