+106

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 598 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Carike S
1 nag
5.0
Feb 2026

Was net 'n oornag vir ons reis. Maar baie lekker. Was baie lekker, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryke C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Heerlik gerus na so lang rit. Ons het lekker gerus in stilte. Die aircon het baie gehelp.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Estelle D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Mooiste uitsig en lekker eenheid. Veilige parkering en goed gerus. Veilige oornag met pragtige uitsig en goeie fasiliteite. Ons kan dit vir seker aanbeveel vir oornag tussen Gauteng en die Wes-Kaap. Vriendelike gasvrou en ons aandete is by die hek afgelewer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ernst I
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Well equipped, perfect for a stopover. The self-catering unit was equipped with everything we needed. It was perfect for a stopover on our way home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Raymond P
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Lekker gebly, dankie. Het baie meer spasie, luuksheid en gerief gekry as wat ek verwag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie B
1 nag
5.0
Jan 2026

Uitstekende oornag verblyf, hoogs aanbeveel. Baie gemaklike, gerieflike oornag akkommodasie, gasvrou baie behulpsaam, pragtige uitsig oor Gariepdam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
View
View Lodge
Baie dankie vir hierdie pragtige 5-ster resensie! Dit is 'n groot kompliment dat u ons verblyf so hoog aanbeveel. Ons is passievol daaroor om ons gaste tuis te laat voel met gerieflike kamers. Geniet die herinnering aan daardie uitsig oor die Gariepdam tot u volgende besoek!

Kobus M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Heerlik! Dit was een van die lekkerste verrassings. Puik plek, puik diens. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
View
View Lodge
Baie dankie vir u vriendelike woorde. Dit is vir ons besonders om te hoor dat u verblyf so ’n aangename verrassing was. Ons waardeer u ondersteuning en sien daarna uit om u weer by ons te ontvang.

Annamarie J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Waarde vir geld akkommodasie met pragtige uitsig. Die akkommodasie is ruim, silwerskoon en gerieflik met 'n wonderlike uitsig oor die dam. Ons gasvrou was baie hulpvaardig en ons kon ook 'n heerlike ontbyt bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
View
View Lodge
Baie dankie vir u pragtige terugvoer. Ons is bly om te hoor dat u die ruim, netjiese akkommodasie en die uitsig oor die dam geniet het. Dit is vir ons ’n voorreg om gasvryheid te kan bied, en ons is dankbaar dat u ook die ontbyt en diens waardeer het. Ons hoop om u binnekort weer te mag verwelkom.

Rentia S
1 nag
5.0
Jan 2026

Heerlik gebly. Sal beslis weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
View
View Lodge
Ons opregte dank vir u positiewe terugvoer. Dit is altyd ons doel om gaste 'n onvergeetlike ervaring te bied, en ons is verheug dat u u verblyf geniet het. Ons sien uit na u volgende besoek.

Elizabeth N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Aangenaam. Mooiste uitsig! Ruim netjiese en gerieflike woonstel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
View
View Lodge
Baie dankie vir die mooi terugvoer! Ons is so bly julle het die ruimheid, netheid en natuurlik daardie pragtige uitsig geniet. Dit was ’n plesier om julle hier te hê en ons hoop om julle gou weer te verwelkom!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

View Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 598

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 940
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 940
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 940
per nag (plek vir 2)
Bespreek

20 Tarentaal Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 38 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff68cfb629da847e796c8cf14ed0ef925b35a6ebca81bb0d9d0b53d0d9b709940fd12da75b3f0d9525897da103de57d1ec6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag (plek vir 2) 598 5 1 5 20 Tarentaal Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.600807 25.496925
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang