+106

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 613 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Riana R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Heerlike ontspanne halfpad stop! Ons is hartlik ontvang deur ons gasvrou. Ons eenheid was goed ingerig, skoon en netjies met 'n koffiestasie en koue water in die yskas. Alhoewel daar ander gaste by die swembad gekuier het, was dit nie steurend nie en ons het heerlik gerus na 'n lang pad! Groot bonus om die pragtige Gariepdam te besoek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
View
View Lodge
Baie dankie vir die pragtige terugvoer! Ons is so bly dat julle die hartlike ontvangs en die klein bederfies in die kamer geniet het. Dit is vir ons heerlik om te weet julle kon lekker rus en die uitsig oor die Gariepdam geniet, selfs met ander gaste in die omtrek. Ons hoop om julle gou weer as halfpad-stop te verwelkom!

Hannetjie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Heerlik. Heerlik gebly, plekkie baie netjies en skoon. Sal beslis weer bespreek in die toekoms. Beveel sterk aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
View
View Lodge
Baie dankie vir die pragtige terugvoer! Dit is vir ons ’n groot voorreg om te hoor dat julle die verblyf so geniet het. Ons waardeer julle mooi woorde oor die netheid en sien uit daarna om julle binnekort weer te verwelkom.

Brenda S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Baie aangenaam. Die plek was mooi skoon. Het 'n pragtige uitsig van die dam gehad. Baie gerieflik binne-in.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
View
View Lodge
Baie dankie vir hierdie heerlike terugvoer! Ons is verheug dat julle die pragtige uitsig oor die dam en die netheid van ons lodge geniet het. Dit is vir ons ’n groot voorreg om ’n gerieflike en rustige hawe vir ons besoekers te skep. Ons sien uit daarna om julle in die toekoms weer hier by ons te mag verwelkom!

Shane V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

A peaceful, comfortable stay with great views. Our stay was great even though it was only one night. We were upgraded from a one-bedroom place to one with great space. The views were spectacular. We never stayed for breakfast. The bed was comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
View
View Lodge
Thank you so much for your kind words! We are thrilled to hear that you enjoyed your stay, even if it was just for one night. It was our absolute pleasure to provide you with a complimentary upgrade, and we are so glad the extra space and spectacular views added to your experience. There is nothing quite like waking up to that scenery, and we're happy the comfort of our beds helped you feel refreshed. We hope to welcome you back for a longer visit next time; perhaps then you can join us for breakfast and enjoy more of that peaceful atmosphere!

Philip V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Baie lekker! Lekker oornagplek met die beste uitsig oor die dam!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
View
View Lodge
Groot dankie vir die mooi resensie. Dit is vir ons ’n voorreg om so ’n uitsig met ons gaste te deel. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom!

Leoné M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Perfekte halfpad oorslaap stop vir ons reis. Die kamer was koel en ons het waardeer dat Roxy die lugversorging laat aansit het voor ons aankoms. Dit was gemaklik, skoon en het baie lekker geruik met die instap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
View
View Lodge
Baie dankie vir die pragtige terugvoer! Ons is so bly om te hoor dat ons die perfekte stop vir julle reis was. Dit is vir ons belangrik dat julle dadelik tuis voel, so ons vertel graag vir Roxy dat julle die koel kamer en die ekstra moeite met die lugversorging waardeer het. Netheid en 'n vars atmosfeer is vir ons 'n groot prioriteit. Ons hoop om julle gou weer by View Lodge te verwelkom!

Jopie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Goeie oornagplek en ons kom graag weer soontoe. Hierdie is 'n uitstekende fasiliteit waar ons baie vriendelik deur die gasvrou ontvang is. Alles wat nodig is, is beskikbaar en die veilige parkering is gerusstellend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
View
View Lodge
Baie dankie vir die pragtige terugvoer! Dit is vir ons heerlik om te hoor dat julle jul oornagverblyf geniet het. Ons is bly dat die ontvangs en ons fasiliteite aan julle verwagtinge voldoen het. Ons streef daarna om alles wat nodig is vir ’n gerieflike stop aan te bied, en ons weet dat gemoedsrus oor veilige parkering altyd ’n groot prioriteit vir ons reisigers is. Dit sal vir ons ’n groot voorreg wees om julle in die toekoms weer by View Lodge te verwelkom.

Leonard S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Excellent and pleasant experience. Very beautiful and comfortable, safe with all you need for one or longer stay. The hosts were there for booking in and were very pleasant and extremely helpful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
View
View Lodge
Thank you so much for your kind words! We are thrilled to hear that you had such an excellent and pleasant experience with us. Providing a beautiful, safe, and comfortable environment is our top priority, so it is wonderful to know you found everything you needed for your stay. Our team takes great pride in welcoming our guests personally, and we’re so glad our hostess could make your check-in smooth and pleasant. Whether it’s for a quick stopover or a longer retreat, we would love to welcome you back to View Lodge in the near future!

Chris F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Puik. Puik gewees, uitsig was asemrowend en mense was vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
View
View Lodge
Baie dankie vir die mooi terugvoer! Ons is verheug dat die uitsig vir julle asemrowend was; dit is beslis een van ons gunsteling aspekte van die lodge. Dit is vir ons span ’n groot plesier om gaste met vriendelikheid te verwelkom, en ons waardeer dit dat julle die tyd geneem het om jul ervaring te deel. Ons sien uit daarna om julle weer in die nabye toekoms te mag huisves!

Eunice N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

It was so much more than expected. The host is extremely accommodating, informative and welcoming. A clean room with a very comfortable bed, as well as a fridge with cold water and fresh milk for tea, was a dam is scenic and it's a perfect stopover. Breakfast was excellent and highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
View
View Lodge
Thank you so much for your kind words! We are thrilled that your stay was more than expected and that you enjoyed our hospitality, the scenic dam views, and our "eggcellent" breakfast. It is wonderful to hear that the small touches like the fresh milk and a comfortable bed made your stopover perfect, and we look forward to welcoming you back to View Lodge soon!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

View Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 613

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 940
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 940
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 940
per nag (plek vir 2)
Bespreek

20 Tarentaal Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 38 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff68cfb629da847e796c8cf14ed0ef925b35a6ebca81bb0d9d0b53d0d9b709940fd12da75b3f0d9525897da103de57d1ec6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag (plek vir 2) 613 5 1 5 20 Tarentaal Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.600807 25.496925
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang