Pick your preferred language

English

Afrikaans

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 572 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Micheal J
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

The unit was very nice and clean! Would recommend to anybody! It was a very good stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
View
View Lodge
Thank you so much for your kind words. We’re pleased to hear that you found the unit very nice and clean and that you had a very good stay. Your recommendation means a great deal to us, and we truly appreciate your support. We would be delighted to welcome you back again in the future.

Morne D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Amazing view and value for money! Beautiful spot with an amazing view! Quality beds and bedding! Clean and tidy!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
View
View Lodge
Thank you for your lovely review. We’re delighted to hear that you enjoyed the amazing view, found the accommodation great value for money, and appreciated the quality of our beds, bedding, and cleanliness. Your encouraging feedback truly means a lot to us. We look forward to welcoming you back to View Lodge in the future.

Liana V
1 nag
5.0
Des 2025

Onbeskryflik dankie en die aanbeveling vir ete by Rustic Grill & Bar was. Definitief. Enige tyd.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Emsie H
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Great waarde vir geld. Pragtige plek met 'n baie mooi uitsig. Sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
View
View Lodge
Baie dankie vir u positiewe terugvoer! Ons is bly om te hoor dat u die plek en die pragtige uitsig geniet het. Ons sien daarna uit om u weer in die toekoms te verwelkom.

Izobel B
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Fantastiese verblyf – skoon, gerieflik en baie aangenaam. Ons het ons verblyf baie geniet. Alles was gemaklik, netjies en goed toegerus. Dankie vir die gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
View
View Lodge
Baie dankie vir u wonderlike terugvoer. Ons is bly om te hoor dat u die verblyf geniet het en dat alles skoon, gerieflik en goed toegerus was. Dankie ook vir u vriendelike woorde oor ons gasvryheid. Ons sien daarna uit om u weer in die toekoms te verwelkom.

Jessica S
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Tranquil. Roxy was amazing. Friendly and welcoming. Lodge is quiet and clean. Excited to stay again in Jan on our way home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
View
View Lodge
Thank you so much for your kind words. It was a pleasure hosting you, and I’m grateful to hear that you found the lodge quiet, clean, and welcoming. We truly look forward to welcoming you again in January on your way home. Safe travels until then.

Driekie F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Gerieflike en netjiese blyplek. Die plekkie was ruim en netjies met 'n mooi uitsig oor die dam - sal vir seker aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
View
View Lodge
Baie dankie vir die mooi terugvoer! Ons is bly om te hoor dat julle die ruim en netjiese blyplek, sowel as die uitsig oor die dam, geniet het. Julle aanbeveling beteken vir ons baie en ons sien daarna uit om julle weer in die toekoms te verwelkom.

Org V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Great akkommodasie vir 'n oornag stop oppad Gauteng toe. Great akkommodasie vir 'n vinnige oornag stop oppad Gauteng toe. Alhoewel mens vir baie langer kan bly, want die akkommodasie is gerieflik, skoon, goed toegerus en die uitsig vanaf die eenhede en braaiplek is asemrowend. Roxy, die gasvrou, is ongelooflik vriendelik en behulpsaam. Die ontbyt die oggend was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
View
View Lodge
Baie dankie vir u pragtige terugvoer. Ons is so bly om te hoor dat u die verblyf geniet het en dat die akkommodasie, ontbyt en uitsig aan u verwagtinge voldoen het. U is enige tyd weer baie welkom, hetsy vir ’n vinnige oornag of ’n langer kuier.

Inge V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Splendid. Beautiful view of the Gariep Dam. The unit is comfortable, clean and neat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
View
View Lodge
Thank you very much for your lovely review. We are so pleased to read that you enjoyed your stay with us. Do come back soon!

Jaco C
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Clean, friendly, safe. See stars.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
View
View Lodge
Thank you for the wonderful 5-star review. We truly appreciate your kind words and are glad you found the space clean, friendly, and safe. It was a pleasure hosting you, and we hope to welcome you again in the future.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

View Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 572

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 940
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 940
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 940
per nag (plek vir 2)
Bespreek

20 Tarentaal Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 38 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff68cfb629da847e796c8cf14ed0ef925b35a6ebca81bb0d9d0b53d0d9b709940fd12da75b3f0d9525897da103de57d1ec6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag (plek vir 2) 572 5 1 5 20 Tarentaal Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.600807 25.496925
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang