+106

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 644 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Anna D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Soos altyd heerlik gebly. Kamer is netjies met alles wat mens nodig het. Dis 'n baie gerieflike oorslaapplek tussen Gauteng en die Kaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nga K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Home away from home. Clean and functional place after a long drive from the coast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Daniel P
1 nag
5.0
Apr 2026

5 ster. Pragtige akkommodasie. Uitstekende diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
View
View Lodge
Baie dankie vir u pragtige terugvoer en die uitstekende gradering. Dit is vir ons 'n groot eer om te verneem dat u die akkommodasie en diens terdeë geniet het. Ons streef daarna om elke gas 'n onvergeetlike ervaring te bied en sien daarna uit om u in die toekoms weer te mag verwelkom.

Sasha F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Wish we were there longer. Wonderful stay, and Rozy was just so great to deal with! Wish it was longer.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
View
View Lodge
Thank you so much for the wonderful review! We are thrilled to hear you had such an enjoyable stay. Roxy will be so happy to know she made your visit extra special; she truly loves looking after our guests. We completely agree, time flies when you're having fun! We’d love to welcome you back for a much longer visit next time.

Jade K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Comfortable stay in a good location. Comfortable stay in a good location and easy late check-in.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
View
View Lodge
Thank you so much for the 5-star review! We are delighted to hear that you had a comfortable stay and enjoyed our location. We know that travel plans don't always stick to a schedule, so we are very happy that the late check-in process was quick and easy for you. Providing a stress-free experience from the moment you arrive is always our goal. We look forward to hosting you again soon!

Alichia V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Baie goeie waarde vir geld en mooi uitsig. Sal beslis weer dié lodge besoek. Baie goeie ligging en waarde vir geld. Mooi uitsig gehad en ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
View
View Lodge
Baie dankie vir u puik gradering en ondersteuning. Ons is verheug dat u die pragtige uitsig en ons ligging geniet het, en dat u dit as goeie waarde vir geld ervaar het. Dit is vir ons ’n groot voorreg om te weet dat u ons lodge weer sal besoek, en ons sien met groot verwagting uit na u volgende kuier.

Alicia V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Fantalla! Ons het heerlik gebly, baie ruim en het alles wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
View
View Lodge
Baie dankie vir u positiewe terugvoer en die uitstekende 5/5 gradering. Ons is verheug om te hoor dat u die ruimte en geriewe geniet het en dat alles aan u verwagtinge voldoen het. Dit was vir ons 'n genot om u as gaste te kon huisves en ons hoop om u spoedig weer te verwelkom.

Annecke D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2026

Pragtige plek met die mooiste uitsig oor die dam. Skoon en stil verblyf met alles wat mens nodig het. Vriendelike ontvangs en veilige parkering. Sal definitief weer daar oornag!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
View
View Lodge
Baie dankie vir u pragtige terugvoer. Dit is vir ons 'n groot voorreg om te hoor dat u die uitsig, die rustigheid en ons gasvryheid geniet het. Ons streef daarna om vir elke gas 'n netjiese en veilige tuiste weg van die huis te bied. Ons sien daarna uit om u gou weer te verwelkom.

Kirsty J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

Beautiful view. Beautiful room and great service. But it was not what we expected.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie B
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Voldoen aan ons vereistes. Pragtige uitsig oor die dam. Heeltemal voldoende vir een nag se oorslaap. Skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
View
View Lodge
Baie dankie vir die uitstekende gradering. Dit is vir ons ’n genot om te verneem dat die verblyf in alle opsigte aan u verwagtinge voldoen het. Ons is veral bly dat die natuurskoon en die versorgde toestand van ons eenhede bygedra het tot ’n aangename aand se rus. Dit was ’n voorreg om u te huisves, en ons hoop om u in die toekoms weer by ons te mag verwelkom.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

View Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 644

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 940
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 940
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 940
per nag (plek vir 2)
Bespreek

20 Tarentaal Street, Gariep Dam, 9922, Vrystaat

Sien kaart
  • Slaapplek vir 38 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Soos Gesien op Facebook
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAff68cfb629da847e796c8cf14ed0ef925b35a6ebca81bb0d9d0b53d0d9b709940fd12da75b3f0d9525897da103de57d1ec6e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag (plek vir 2) 644 5 1 5 20 Tarentaal Street Gariep Dam 9922 Vrystaat 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -30.600807 25.496925
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang