Villa 46
10 gaste
5 slaapkamers
5 beds
5 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 46 Sir David Baird Drive, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Villa 46 is in Bloubergstrand aan die kus geleë en bied luukse verblyf binne stapafstand van Kleinbaai-strand af.
Die pragtige huis het slaapplek vir 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers wat elk ingerig is met 'n koninggrootte-bed. Die slaapkamers spog almal met en suite-badkamers met 'n bad, stort en toilet. Kwaliteit linne en handdoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook 'n sentrale ontbyt-eiland met stoele. 'n Wasmasjien en 'n skottelgoedwasser is ook beskikbaar. Van die kombuis af lei 'n etenstafel met sitplek vir 8 en die sitarea met gemaklike sitplek en 'n muurgemonteerde TV. Gaste kan ook ontspan in die vermaakkamer, kompleet met 'n kaggel, TV en 'n knus rusbank. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Deur die skuifdeure kan gaste alfresco-maaltye op die gemeubileerde patio geniet, kompleet met 'n braai-area, of 'n verfrissende duik in die swembad neem. Veilige parkeerplek word regdeur die verblyf voorsien. Vir diegene wat die area wil verken, is Big Bay Beach en Eden on the Bay binne stapafstand van die eiendom af.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 46 Sir David Baird Drive, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
46 Sir David Baird Drive, Bloubergstrand, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang