Pick your preferred language

English

Afrikaans

+41
Selfsorg in Sandbaai

Villa Azure

14 gaste

7 slaapkamers

7 beds

7 badkamers

  • 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 86 Long Street, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Villa Azure is geleë in Sandbaai Hermanus, Suid-Afrika – 'n skilderagtige dorpie, wêreldbekend vir sy skoonheid, walvisse en sjampanje-lug. Die villa bied luukse akkommodasie met al die nodige elemente vir 'n werklik spesiale verblyf.

Geniet die somerson langs die swembad met 'n skemerkelkie terwyl jy 'n feesmaal op die ingeboude braai geniet, of kuier rondom die gemaklike vuurput op daardie koel winteraande saam met familie en vriende. Gaste kan ook stap na die strand.

Die Villa bied slaapplek vir 14 gaste en bestaan uit sewe dubbelslaapkamers. Elke slaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Elke slaapkamer is toegerus met 'n koningingrootte-bed en daar is ook 'n gastetoilet. Die villa bied twee kombuise, elk toegerus met 'n mikrogolfoond, elektriese stoof met 'n oond, en daar is ook twee gasstowe, een yskas/vrieskas, twee ondertoonbank-yskaste in die gemeenskaplike areas, yskaste in al die kamers, twee skottelgoedwassers, 'n wasmasjien en tuimeldroër, 'n Nespresso-koffiemasjien en 'n filterkoffiemasjien. Elke slaapkamer spog met 'n TV, koffiestasie en waaier. Daar is kluise, haardroërs en herlaaibare noodligte in alle slaapkamers, plus twee herlaaibare ligte in die gemeenskaplike areas. DStv, 'n klankbalk en WiFi is ook beskikbaar.

Die eiendom is veilig met 'n elektriese heining, 'n alarm en 'n afstandbeheerde hek.

Die leefarea is ingerig met 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die glasdeure maak oop na die ruim buite-area met 'n swembad, braaigeriewe en 'n boma met 'n vuurput. Gaste het ook toegang tot veilige parkering op die perseel.

Daar is 'n bestuurspaar op die perseel wat op die eiendom in die dakwoonstel bo woon. Ingang en uitgang is via die hoofhuis.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Shelly Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 6

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 86 Long Street, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Azure het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 9 400
per nag (plek vir 14)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 9 400
per nag (plek vir 14)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 9 400
per nag (plek vir 14)
Bespreek

86 Long Street, Sandbaai, Hermanus, 7200, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 14 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa383a8863f87351a0a02cabe7256a92ae60ffc79d2426e22d74bfd637a70ef1aa811fc2179e2b82859836abdbb699971f811?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 400 per nag (plek vir 14) 1 5 1 4 86 Long Street Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.4242208 19.2007823

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang