Villa Coast
4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 15 Longstreet, Columbine, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Villa Coast is 'n lieflike selfsorg-eenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se erf in Columbine, St. Helenabaai. Die eenheid spog met 'n see-uitsig en is net 'n entjie vanaf die strand.
Die eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort.
Die eenheid beskik oor 'n kombuis wat met 'n vierplaat-gasstoof, mikrogolfoond, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas-vrieskas toegerus is. Die sitarea en eetarea het gemaklike sitplek, 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi.
Buite is daar braaigeriewe, 'n swembad en veilige parkeerplek op die perseel. Die erf word nie deur kragonderbrekings geraak nie.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 15 Longstreet, Columbine, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
15 Longstreet, Columbine, St Helena Bay, 7390, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang