Selfsorg in Simonstad

Villa Coste

Luukse tuinsuite met swembad
Vanaf
Vanaf R 6 880
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Geen kinders onder 5
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie suite is ideaal vir 2 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 2 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die badkamer het 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens vir 2 kinders en die badkamer het 'n stort. Die suite spog met 'n kombuisie wat met 'n mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Ander geriewe sluit 'n etenstafel met sitplek vir 4, 'n rusbank, kaggel, TV met DStv-kanale en gratis WiFi in. Die gaste in hierdie suite het eksklusiewe toegang tot die swembad en tuin.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Kinderbed vir 2

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Buitelug
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe. Die geriewe sluit 'n mikrogolfoond, ketel en 'n broodrooster in.

Huisreëls

Let dat The Loft Suite nie toegang tot die swembad het nie.
'n Wasgoeddiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 6 880
per nag (plek vir 4)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

11 Dolphin Way, Simon's Kloof, Simon's Town, 7975, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 4 gaste
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3e5afc2571cffdfb598039d117e79da30f1ab05881308e707cc465d25a116ffe152bd2c76aa92e63b36b395d6b0e2af49521?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 880 per nag (plek vir 4) 11 Dolphin Way Simon's Kloof 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1955943 18.4317079
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang