8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
4 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Instagram
- 122 Disa Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Villa del Mar is 'n luukse vakansiehuis in die kusdorpie Bettysbaai. Die villa bied gaste 'n aantal verskillende, moderne en luukse vermaakareas waarin gaste naby die see kan ontspan.
Die dubbelverdieping-huis bied verblyf aan 8 gaste en het 4 verskillende dekke, 2 sitareas, 'n kantoorruimte, 4 slaapkamers, 3 badkamers, 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede en derde slaapkamer het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die vierde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en maak gebruik van die gesinsbadkamer wat 'n stort en 'n bad het.
Die moderne en ruim kombuis is met Smeg-toebehore toegerus om maaltye voor te berei. Die aparte oopplan-sitarea het 'n etenstafel en rusbanke, en lei na die binnebraai-area wat na die swembaddek met 'n verhitte swembad en Jacuzzi lei.
Honde met goeie maniere is welkom indien 'n reëling vooraf getref word. Daar is ook gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Laurence Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 122 Disa Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink Villa del Mar het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
122 Disa Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Instagram
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang