Villa Del Sol 15 Hartedief
Kry 45% af. Geldig vir verblyf vanaf 28 Mei 2024 tot 30 Aug 2024.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marine-rylaan 155, Margate, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R1 200R660 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Villa Del Sol 15 Hartedief is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel in die veilige Villa Del Sol-kompleks tussen Margate en Ramsgate. Dit is 50 m vanaf die strand en getypoel geleë.
Dié eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 'n tripelstapelbed en 'n enkelbed. Die gaste in hierdie 2 slaapkamers deel 2 badkamers, een met 'n stort, en die ander een het 'n bad, wasbak en 'n toilet. Vars linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekwaree, koffie- en teemaakgeriewe en 'n eiland met stoele toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Dit lei na die sitarea met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met gratis WiFi.
Die stoep spog met 'n lieflike uitsig oor die see en het sitplek en braaigeriewe.
Hierdie kompleks het 'n gemeenskaplike swembad, sitarea, pragtige tuine en plantegroei, sauna en 'n wasmasjien wat met munte werk. Daar is tafeltennis en skaak vir die kinders by die swembadarea en veilige onderdakparkeerplek is vir 1 voertuig beskibaar. Hierdie verblyf is stapafstand vanaf die middedorp en hoofstrand.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Badkamer
- Bad
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Vicky Geverifieer
Eiendomme 4
Resensies 5
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Marine-rylaan 155, Margate, Margate, 4275, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in Lawrence Rocks Margate Suidkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Marine-rylaan 155, Margate, Margate, 4275, KwaZulu-Natal