Pick your preferred language

English

Afrikaans

+18
Selfsorg in Yzerfontein

Villa du Hattingh

9 gaste

4 slaapkamers

7 beds

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • 47 Lutiekatz Road, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Villa du Hattingh is 'n ruim selfsorg-vakansiehuis geleë aan die oseaanfront van Yzerfontein. Hierdie huis spog met 'n asemrowende 180-grade-uitsig oor die oseaan, sowel as pragtige Weskus-sonsondergange, wat sorg vir 'n onvergeetlike wegbreek saam met familie en vriende.

Hierdie eiendom kan gemaklik altesaam 9 gaste op 'n slag akkommodeer en bestaan uit 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkam is gemeubileer met 'n dubbelbed-bed . Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, die derde slaapkamer het 3 enkelbeddens en die vierde slaapkamer het 'n en- suite met n stort en is apart van die hoofhuis. Die oorblywende 2 badkamers is onderskeidelik toegerus met 'n stort en 'n bad. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die helder en ligke leefarea beskik oor 'n kombuis , eetkamer en 2 oop plan leef areas. Die kombuis is volledig toegerus is met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as 'n skottelgoedwasser en wasmasjien. Vanuit die kombuis lei 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n slim-TV met Netflix. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar, maar let wel dat selfoonsein nie goed in die omgewing is nie. Hierdie sitkamer lei na 'n tweede sitkamer met gemaklike sitplekke en is 'n ideale plek vir 'n oggendkoffie terwyl jy die uitsigte bewonder.

Hierdie leefarea maak oop op 'n houtbalkon met buitesitplek waar gaste 'n skemerkelkie kan geniet.

Braaigeriewe en buite tafel is op die sykant van die huis sodat dit beskut is van die wind.

Gaste kan pragtige staproetes naby geniet, asook die dolfyne en walvisse bewonder wat gedurende die maande September tot Desember 'n verskyning maak.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 15 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • 47 Lutiekatz Road, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa du Hattingh het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 9)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 9)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 9)
Bespreek

47 Lutiekatz Road, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 9 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA612d6a22e1b5ea1f7e3e6c6974404a9cc7bb6bf6d889df90467dabb1e7e67834dd05e92c9e67a33dd06aa66c3c8d3a33d64c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 9) 15 5 1 5 47 Lutiekatz Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.350099772533 18.147532653967
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang