5 gaste
2 slaapkamers
3 beddens
1 badkamer
- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 31 Ocean Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Villa Flamenco 16 is 'n strandfrontwoonstel op die boonste verdieping. Dit is net 15 m van die strand af waar daar 'n getypoel is. Die King Shaka Internasionale Lughawe is net 10 minute se ry vanaf die woonstel via die N2.
Die eenheid het 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het lugversorging en 'n dubbelbed en daar is 'n tripelstapelbed in die tweede slaapkamer. Gaste in albei slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.
Die oopplan-kombuis het lugversorging en is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Hierdie area lei op sy beurt na die leefarea met 'n etenstafel, stoele en 'n rusbank. Daar is ook 'n platskerm-TV.
Skuifdeure lei na 'n balkon met stoepmeubels en 'n lieflike see-uitsig. Die woonstel het 'n toesluitmotorhuis en 'n klein kluis binne die eenheid.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Stort-oor-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Anibal Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 31 Ocean Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Villa Flamenco 16 het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
31 Ocean Drive, Shaka's Rock, Ballito, 4399, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Slaapplek vir 5 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang