Pick your preferred language

English

Afrikaans

Selfsorg in Yzerfontein

Villa Insolventa

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Wilma D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

A very relaxing holiday in a well-equipped house. I was greeted warmly by Mario, who helped me carry my bags because I was still waiting for the rest of the family. Although we have been there a couple of times, he explained all the available services and how everything in the house 'worked'. We were 5 adults and 3 children (2, 5 and 7 years old). The place (bottom part of the house) is spacious - 4 bedrooms, living room, lounge, kitchen area and three bathrooms. On Mondays and Thursdays, the house was cleaned. The swimming pool is not very close to the house, which makes it safer for children. It was very relaxing in the pool area with a braai. There is also an inside braai. After a previous stay, I mentioned to the owner that the double bed in one room was not comfortable, and the mattress was replaced with a new one. The owner was very helpful and immediately responded when we had any questions. DSTV and WiFi are available. There is not a washing machine in the house, and it is a bit of a challenge if you have very young children. There is a service that can do the washing, but then you need a few days to get it back. Luckily, there are laundry services nearby, although a bit expensive. There is a beach within walking distance. This beach is not as busy as the main beach. Shops, restaurants, etc. are nearby. Many interesting places can be visited in the surrounding areas, e.g. wild reserve and wine farms. We hope that we will be able to stay in this house again for our December 2026 holiday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beverley M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Very pleasant stay. There were 5 of us ranging from 15 to 68, and we all enjoyed. Very enjoyable. Villa met all our expectations and had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma D
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2024

Heerlike kuier, ons sal beslis weer daar wil gaan vakansie hou. Weereens baie lekker gekuier. Die diens van julle, die eienaar, persoon wat oopgesluit het en die huishulp was puik. Die swembad is 'n groot plus punte. Dit is ook lekker dat 'n mens binne of buite kan braai. Daar is 'n standjie binne stapafstand en die kleintjies het dit baie daar geniet, ons het elke dag daarna toe gestap. Dit was 'n groot plustpunt dat daar hierdie keer wi-fi was. Die eienaar het 'n diens ge-offer om wasgoed te was (addisionele koste) maar met 'n babatjie, sou dit net meer gerieflik gewees het as daar 'n wasmasjien in die huis was, 'ongelukkies' gebeur op onverwagte tye en ons het 'n wasmasjien gemis. My kinders 'kla' omdat daar nie 'n skottelgoedwasmasjien was nie maar vir my was dit glad nie 'n probleem nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jenay M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Mrt 2024

Had a wonderful weekend away! We had a wonderful stay! The house was neat and felt safe and secure.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gwendoline J
Kort verblyf
4.0
Mrt 2024

Eienaar was baie behulpsaam. Naweek tuiste was baie aangenaam. Baie lieflike huis, maar het baie probleme ondervind. Geen sein en WiFi het nie gewerk nie. Yskas werk nie goed nie. Ligte en kragpunte by die lapa was ook nie in werkende toestand nie. TV ook baie klein en maak 'n vreemde geluid, en die beeld het ook 'n probleem.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anne-Rita L
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Lekker gebly en gerus! Ons het lekker ontspan en gerus by Villa Insolventa. Die lapa met braaiplek by die swembad het ons baie benut. Alhoewel die wind gewaai het, is die lapa lekker beskut teen die wind en kon die kinders lekker swem terwyl ons braai. In die aande kon ons weer lekker binne braai en daar is genoeg plek, sodat almal gesellig om die eettafel kon verkeer. Die pooltafel is ook 'n pluspunt, wat ons baie gebruik het terwyl daar gebraai word. Die huis is gerieflik ingerig met alles wat mens nodig het en lekker stapafstand vanaf die see. Met die 4 slaapkamers en 3 badkamers het ons gesin van 7 baie lekker gebly hier!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bronwyn W
Kort verblyf
3.8
Feb 2023

Dit was baie lekker. Die huis was lekker, daar is net 'n paar goed wat na gekyk moet raak soos wasgoedlyne, ligte en ook die swembad, ons was teleurgesteld in die swembad.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ronel B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2022

Beslis waarde vir geld. Wat 'n pragtige plek. Selfs mooier as op die foto's. Die naweek was net te kort.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shaun H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Good value for money. We stayed at Villa Insolventa in the last week of 2021, over New Years. Very neat, well maintained accommodation with a very nice pool and lapa area. It's a private, quiet space. Overall we enjoyed our time. A few things to note. There's no iron so remember to pack one. Parking was secure but not under roof. Cellphone signal was bad. Really bad. Vodacom had some signal but MTN had almost nothing. On the upside, you have partial views of the ocean and can clearly hear the waves crashing. Taking a drive to the beach gives you amazing views. The pool is super nice and there are actually two braai areas, one by the pool-lapa area and one inside. The space inside is enough but you don't go there to stay inside, outside is where you want to be. Thanks, we will definitely visit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Yvonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 3 887
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 887
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 887
per nag (plek vir 8)
Bespreek

14 Roosmaryn str., Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap

Sien kaart
  • 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAczO9dZCBxSzy1TYFJtk1p7yMccYkO6Pe9jSbYBDqyHBraILVVm?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 887 per nag, vir 8 mense 19 5 1 5 14 Roosmaryn str. Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.369318475627 18.172450214624
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang