Villa Keys

Villa Keys Cabin 1
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Geen kinders onder 3
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die selfsorgwoonstelle bied elkeen slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders. Die badkamer is bo in die solder en dit het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die oopplan-kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, induksiestoofplaat, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met gratis WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Piekniektafels
Kombuis & eetkamer
Braai
Basiese kook-benodighede
Potte en panne, Sout en peper
Yskas
Volledige kombuis
Verhit-en-eetgeriewe
Kombuisie
Mikrogolfoond
Melk
Stoof
Tee-/koffiemasjien
Waterbottel(s)
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
DStv
TV
Toeganklikheid
Ruim slaapkamer
1m deurgang tussen bed en sywand
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Villa Keys Cabin 2
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Geen kinders onder 3
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die selfsorgwoonstelle bied elkeen slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders. Elke eenheid het 'n privaat badkamer bo in die solder en dit het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die oopplan-kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, induksiestoofplaat, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met gratis WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Toonbank
Braai
Basiese kook-benodighede
Potte en panne, Sout en peper
Yskas
Volledige kombuis
Verhit-en-eetgeriewe
Kombuisie
Mikrogolfoond
Melk
Stoof
Gas
Tee-/koffiemasjien
Waterbottel(s)
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Villa Keys Cabin 3
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 6)
  • Plek vir 6 persone
  • 2 volwassenes, 4 kinders
  • Geen kinders onder 3
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die selfsorgwoonstelle bied elkeen slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders. Die kamer het ook 'n enkel-uittrekbed wat nog 2 kinders kan akkommodeer. Elke eenheid het 'n privaat badkamer bo in die solder en dit het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die oopplan-kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, induksiestoofplaat, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met gratis WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderstapelbed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Stroomdienste
Braai
Houtskool
Warmbad
Houtvuur
Buitelug
Braai
Houtskool
Warmbad
Houtvuur
Stoep/Binnehof
Piekniektafels
Kombuis & eetkamer
Toonbank
Braai
Houtskool
Basiese kook-benodighede
Potte en panne, Sout en peper
Yskas
Volledige kombuis
Verhit-en-eetgeriewe
Kombuisie
Mikrogolfoond
Melk
Tee-/koffiemasjien
Waterbottel(s)
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Vermaak
DStv
Stroomdienste
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Villa Keys Cabin 4
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Geen kinders onder 3
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die selfsorgwoonstelle bied elkeen slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n koningingrootte-bed en 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders. Elke eenheid het 'n privaat badkamer bo in die solder en dit het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die oopplan-kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, induksiestoofplaat, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na die sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met gratis WiFi.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Kinderbank vir 2

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Buitelug
Braai
Vuurput
Kombuis & eetkamer
Toonbank
Braai
Basiese kook-benodighede
Potte en panne, Sout en peper
Yskas
Volledige kombuis
Verhit-en-eetgeriewe
Kombuisie
Mikrogolfoond
Melk
Stoof
Tee-/koffiemasjien
Waterbottel(s)
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 4)
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1223 Cedric Avenue, Wilderness, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd648af334242d4cd1010eef85db72e80611b5052f01b94f87c863152a8f5070a6fab020dd1c9ebd51dcebd44b7b85f58810?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 20 5 1 4 1223 Cedric Avenue Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.996831016927 22.612627368099
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang