Pick your preferred language

English

Afrikaans

LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+60
Selfsorg in Impala Park

Villa La Sola B&B and Self-catering   Prime picks icon.

Prime picks icon.

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Anita D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2026

Netjies, vriendelik, gasvry. Baie lekker gebly, baie dankie. Als was baie mooi en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Irene V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Baie stil, rustige omgewing. Villa La Sola is ruim en groot. Net wat ons nodig gehad het vir 1 nag se oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zirkia
Villa La Sola B&B and Self-catering
Baie dankie, Irene. Ons is baie bly om te hoor dat julle die rustige omgewing en ruim verblyf geniet het. Dit was 'n plesier om julle vir die aand te kon verwelkom en ons hoop om julle weer in die toekoms by Villa La Sola te sien. Vriendelike groete, Villa La Sola-span

Ina V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

Gerieflike, netjiese blyplek. Ons was hoogs tevrede met die blyplek. Baie netjies, en sal weer in die toekoms van hul gebruik maak indien nodig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zirkia
Villa La Sola B&B and Self-catering
Baie dankie vir die positiewe terugvoering! Ons is bly julle was tevrede en sien uit daarna om julle weer in die toekoms by Villa La Sola te verwelkom.

Magda D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2026

Skoon, netjies en lekker gebly. Dankie vir julle diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zirkia
Villa La Sola B&B and Self-catering
Baie dankie vir die terugvoering. Baie bly om te hoor dat die verblyf skoon en netjies was. Dankie vir die ondersteuning, hoop om julle weer te kan verwelkom.

Anda J
1 nag
5.0
Jan 2026

Beste waarde vir geld en baie netjiese verblyf. Baie professioneel en behulpsame diens. Die eenheid was baie gerieflik en skoon. Sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zirkia
Villa La Sola B&B and Self-catering
Hi Anda, Baie dankie dat jy Villa La Sola gekies het. Dit beteken baie vir ons om sulke positiewe terugvoering te ontvang. Ons sien daarna uit om jou weer in die toekoms by Villa La Sola te verwelkom. Vriendelike groete, Villa La Sola span

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2026

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zirkia
Villa La Sola B&B and Self-catering
Hi Amanda, Baie dankie dat julle Villa La Sola gekies het. Ons waardeer dit dat jy die tyd geneem het om jou terugvoering met ons te deel. Dankie ook vir jou opmerking oor die matras, ons het die matras vervang. Ons hoop om julle weer in die toekoms by Villa La Sola te verwelkom. Vriendelike groete, Villa La Sola Span

Ronel B
1 nag
4.6
Aug 2026

Rustig, netjies en vriendelike diens. Nie almal is lief vir katte nie. 'n Kat wat die heeltyd in my eenheid ingekom het, was vir my 'n groot steurnis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ethwell T T
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jun 2026

Amazing. I really can't say much. I got there late and left very early to catch my flight, but I enjoyed the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zirkia
Villa La Sola B&B and Self-catering
Hi Ethwell, Thank you so much. We really appreciate you taking the time to share your feedback, and we're glad we could provide a comfortable stopover for your trip. Safe travels, and we hope to welcome you back again soon!

Samantha D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2025

Perfect B&B, don't look anywhere else. This is a perfect place to stay. We really enjoyed the place. It's clean, friendly staff, safe. I would recommend this place to anyone, and we will be visiting soon again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zirkia
Villa La Sola B&B and Self-catering
Thank you so much for the wonderful review! We’re thrilled to hear the stay was enjoyable and that the place, cleanliness and friendly service met expectations. We can’t wait to welcome you back to Villa La Sola soon!

Joyce S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Water to shower can't mix either too hot or too cold. Outstanding services.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Zirkia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 2 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf
R660
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R660
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R660
per nag (plek vir 2)
Bespreek

15 Sola Crescent, Impala Park, Boksburg, 1459, Gauteng

Sien kaart
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe03eedbcd6c300175625f2fd1c10ad855509478e49403024e1ef5226d8529c724f0e66f271b01c3f9530893d8aa4143abbde?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R660 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 15 Sola Crescent Impala Park 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.158021642673 28.263889353373

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang