- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 23 Hexriver Street, Winterhoek Park, Uitenhage, 6230, Oos-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Villa Marche Self-Catering bied moderne en gerieflike eenhede in Winterhoek Park, 'n stil area van Uitenhage, ongeveer 40 km vanaf Chief Dawid Stuurman Internasionale Lughawe.
Die eenhede het elk 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n kombuis. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed, 'n TV met 'n stroomdiens en ingeboude kaste. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die eenhede beskik ook oor lugversorging en WiFi.
Veilige parkering is beskikbaar agter 'n outomatiese hek op die eiendom.
Plaaslike besienswaardighede sluit in Addo Elephant Nasionale Park, Kragga Kamma Wildreservaat, Volkswagen Auto Pavilion, Boardwalk Casino, Adrenalin Addo en Seaview Sanctuary Park. Die eenhede is ook naby verskeie skole in Uitenhage, insluitend Daniel Pienaar Technical High School.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Demiche Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 23 Hexriver Street, Winterhoek Park, Uitenhage, 6230, Oos-Kaap
- Gaste dink Villa Marche het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
23 Hexriver Street, Winterhoek Park, Uitenhage, 6230, Oos-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang