Uitenhage Akkommodasie by Villa Marche | LekkeSlaap
+28

Villa Marche

5 resensies
Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hexrivierstraat 23, Winterhoek Park , Uitenhage, 6230, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 R585 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Villa Marche verskaf 'n moderne en gerieflike eenheid in Winterhoek Park, 'n stil gedeelte van Uitenhage sowat 40 km vanaf Port Elizabeth Internasionale Lughawe.

Dié moderne eenheid het 1 slaapkamer en 1 badkamer. Daar is 'n dubbelbed, 'n TV en ingeboude kaste in die slaapkamer en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die eenheid is toegerus met lugversorging.

Gaste is welkom om gebruik te maak van die gemeenskaplike swembad en stoeparea met braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar agter 'n outomatiese hek op die perseel.

Besienswaardighede in die omtrek sluit die Addo Elephant National Park, Kragga Kamma Game Reserve, Volkswagen Auto Pavilion, Boardwalk Casino, Adrenalin Addo en Seaview Sanctuary Park in.

Die eenheid is ook geleë naby aan verskeie skole in Uitenhage, insluitend die Daniel Pienaar Tegniese Skool.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 5 resensies vir Villa Marche
Netheid
4.6/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Hexrivierstraat 23, Winterhoek Park , Uitenhage, 6230, Oos-Kaap
  • Gaste dink Villa Marche het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R650
Vanaf R585
per nag (plek vir 2)
was R650
Vanaf R585
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hexrivierstraat 23, Winterhoek Park , Uitenhage, 6230, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAEZ5R1F79qlvC5n6GDJn8CxHpfuvCp1groMh9b09zRxDs4qoPjY?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R650, nou Vanaf R585  per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 23 Hexriver Street Winterhoek Park 6230 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.750004 25.4362
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za