Beskrywing
'n Moderne, gemaklike eenheid vir 2 gaste. Daar is 1 slaapkamer met 'n TV, badkamer en 'n goed toegeruste kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, strykyster, strykplank en induksiestoof. Daar is 'n instapstort in die badkamer. Handdoeke word voorsien. Kaste vir klere word voorsien. Daar is slegs parkering per eenheid toegeken.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
Respekteer asseblief die bure en medegaste, sowel as die eienaars. Beperk asseblief geraas tot 'n minimum. Geen bykomende gaste word op die perseel toegelaat nie, slegs die aantal persone wat bespreek is. Inkloktyd is vanaf 14:00 en uitkloktyd is 10:00. Handdoeke word voorsien. Daar is slegs parkering per eenheid toegeken.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Moderne studio woonstel wat bestaan uit n oop plan kombuis en slaapkamer met 'n afsonderlike badkamer met stort, toilet en wasbak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Respekteer asseblief die bure en medegaste, sowel as die eienaars. Beperk asseblief geraas tot 'n minimum. Geen bykomende gaste word op die perseel toegelaat nie, slegs die aantal persone wat bespreek is. Inkloktyd is vanaf 14:00 en uitkloktyd is 10:00. Handdoeke word voorsien. Daar is slegs parkering per eenheid toegeken.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
23 Hexriver Street, Winterhoek Park, Uitenhage, 6230, Oos-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang