2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - 68 Seder Avenue, Panorama, Parow, 7500, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Villa Marcos is in 'n rustige doodloopstraat in Panorama in Kaapstad geleë. Dié blyplek het die ideale ligging naby snelweë, Panorama Hospitaal, winkelsentrums en die lughawe.
Daar is slaapplek vir 2 gaste in dié selfsorg-eenheid. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n aparte badkamer met 'n bad en 'n stort in die bad.
Daar is 12 sonkrag-panele vir wanneer beurtkrag inskop. Daar is ook 'n sonkrag-geiser.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien, ketel en 'n broodrooster toegerus. Daar is ook 'n platskerm-TV, plafonwaaier, lugversorging, gratis WiFi en 'n braai-area. Gaste kan die strandsambreel en -stoele ook gebruik.
Besienswaardighede in die omgewing sluit Kaapstad se strande, Durbanville se wynplase, Tygervallei Winkelsentrum, Grand West Casino en King David Gholfklub in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Rixie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 68 Seder Avenue, Panorama, Parow, 7500, Wes-Kaap
- Gaste dink Villa Marcos het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
68 Seder Avenue, Panorama, Parow, 7500, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang