LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Villa Marcos | LekkeSlaap
+26

Villa Marcos

1 resensie
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sederlaan 68, Panorama, Parow, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Villa Marcos is in 'n rustige doodloopstraat in Panorama in Kaapstad geleë. Dié blyplek het die ideale ligging naby snelweë, Panorama Hospitaal, winkelsentrums en die lughawe.

Daar is slaapplek vir 2 gaste in dié selfsorg-eenheid. Die slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n aparte badkamer met 'n bad en 'n stort in die bad.

Die kombuis is ten volle toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, wasmasjien, ketel en 'n broodrooster. Daar is ook 'n platskerm-TV, plafonwaaier, lugversorging, gratis WiFi en 'n braai-area. Gaste kan die strandsambreel en -stoele ook gebruik.

Besienswaardighede in die omgewing sluit Kaapstad se strande, Durbanville se wynplase, Tygervallei Winkelsentrum, Grand West Casino en King David Gholfklub in.

Slaapplek

’n Bespreking by Villa Marcos sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Portugees
  • Spaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Villa Marcos
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Sederlaan 68, Panorama, Parow, 7500, Wes-Kaap
  • Gaste dink Villa Marcos het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sederlaan 68, Panorama, Parow, 7500, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArrdO83aMKzGVcYLlmpRfk4xRMKx6BxZr2G37PQErHheMU7DiuK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 5 68 Seder Avenue Panorama 7500 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.877760008195 18.57999465421
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!