Villa Maroela Game Lodge
- Kapasiteit: 228 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R37, Deel 10 van Deelkraal Plaas 22, Polokwane, 0699, Limpopo
- Vanaf R350 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Villa Maroela Game Lodge is naby Polokwane en bied gehalteverblyf aan 'n gesin of groep vriende. Dit is naby 'n rits aktiwiteite en besienswaardighede.
Verblyf is beskikbaar in selfsorg-boskothuise, 'n tent-hotel, permatente en kampeergronde.
Die oord het 'n swembad waarin gaste kan afkoel na 'n lang dag, asook braaigeriewe, 'n mini-gholfbaan en 'n groot piekniek-area.
Gaste het toegang tot 'n onthaallokaal vir funksies en troues, asook konferensiegeriewe.
Die tentkamp het sy eie swembadjie, speel-area vir kinders en ;n boma en lapa met braaigeriewe.
Veilige parkeerplek word op die perseel voorsien.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Troeteldiere indien gereël
- Restaurant op Perseel
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Witborde
- Internet
- Plek vir tot 50 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Riana Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 20
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- R37, Deel 10 van Deelkraal Plaas 22, Polokwane, 0699, Limpopo
- Gaste dink Villa Maroela Game Lodge het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 228 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R37, Deel 10 van Deelkraal Plaas 22, Polokwane, 0699, Limpopo