Villa Nouveau
8 gaste
4 slaapkamers
4 beds
4 badkamers
- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Soos Gesien op Facebook
- 17 Ave la Croix, Fresnaye, Cape Town, 8005, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Villa Nouveau is 'n pragtige villa in die voorstad Fresnaye, en skuil teen die hange van Leeukop, tussen Seepunt en Bantrybaai. Hierdie villa bied ruim en gerieflike verblyf, en is ideaal vir gesinne en vriende wat 'n luukse wegbreek soek.
Dié villa beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers en bied slaapplek aan 8 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met bad- en stortgeriewe. Die ander 3 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus is. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 8, 'n kaggel, gemaklike rusbanke en 'n TV. Dié area lei na 'n tuin en 'n stoep met meubels, braaigeriewe en 'n swembad.
Verder het hierdie villa 'n werksarea, fliekkamer met rusbanke en 'n projektor, asook 'n waskamer met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 17 Ave la Croix, Fresnaye, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
17 Ave la Croix, Fresnaye, Cape Town, 8005, Wes-Kaap
Sien kaart- 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Soos Gesien op Facebook
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang