Orden Volgens:




Filter Volgens Tarief Per Nag:
Skuif die merkers om jou sak te pas

Filter Volgens Aanbieding:

Filter Volgens Tipe:










Filter Volgens Fasiliteit:









Filter Volgens Stergradering:






Soort Akkommodasie
Alle Soorte (23)
B&Bs (1)
Hotelle (1)
Gastehuise (3)
Selfsorg-eenhede (18)

Resensies van Fresnaye

4 / 5  
volgens 10 resensies
Lees regte resensies van Fresnaye van 10 geverifieerde gaste.
Indien jy Fresnaye besoek en jy benodig akkommodasie, is jy op die regte plek. LekkeSlaap het wonderlike opsies vir akkommodasie in Fresnaye.

Ons bied 'n wye verskeidenheid van Fresnaye akkommodasie om van te kies en te keur! Ons waarborg net die laagste pryse, so onthou om jou oë oop te hou vir ons spesiale aanbiedings!

So kies en kliek, loer en gaan toer, en volgende keer as jy op die internet rondsnuffel na akkommodasie, kan jy dit selfs as Fresnaye Accommodation soek, en jy sal steeds lekke maklik en lekke vinnig deur LekkeSlaap kan bespreek.

Fresnaye Akkommodasie

23 lekke plekke om te bly

Kyk Vir Beskikbaarheid

Inklok:

Uitklok:

Aantal gaste:

Kyk Beskikbaarheid
Vanaf
R15 000
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Fresnaye

35 Arcadia Villa kyk uit oor die see en is 'n lieflike huis vir 6 gaste in Fresnaye. Die dubbelverdiepinghuis het lugversorging en beskik oor 3 slaapkamers met en suite-badkamers. Al die slaapkamers is op die tweed...

Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Hotel in Fresnaye

Die Grande Kloof Boutique Hotel word privaat besit en bestuur en is 'n lieflike vakansiebestemming in die luukse woonbuurt Fresnaye aan die Atlantiese kus van Kaapstad. Daar is 27 eenhede met slaapplek vir altesaam...

Vanaf
R12 500
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Fresnaye

Protea Villa is 'n gemeubileerde huis in Fresnaye. Die huis is 5 km vanaf die middestad, beskik oor 3 slaapkamers en bied 'n uitsig oor die see. Die huis is pragtig versier en het lugversorging. Die eerste 2 slaapk...

Vanaf
R1 170
per nag, vir 2 mense
Gastehuis in Fresnaye

Ons ligging in Fresnaye bied gaste maklik toegang tot Kaapstad se besienswaardighede en sakegeriewe. Sundown Manor Gastehuis het die ideale ligging, of jy nou 'n sakereisiger of vakansieganger is. 'n Vriendelike en...

10% af Langtermyn-
verblyf!
VanafR1 500
R1 350
per nag (plek vir 2)
B&B in Fresnaye

Maison Normandie is in die luukse Fresnaye woonbuurt geleë. Dié dubbelverdiepinghuis is aan die voorheuwels van Leeukop geleë en het 3 slaapkamers wat smaakvol versier en gerieflik toegerus is. Al die kamers he...

Vanaf
R21 000
per nag (plek vir 10)
Selfsorg in Fresnaye

Pearl Villa is 'n ruim huis in Fresnaye waar gaste behoorlik kan ontspan. Die huis het slaapplek vir 10 gaste. Die huis spog met lieflike berg- en see-uitsigte en beskik oor 5 groot slaapkamers. Die hoofslaapkamer ...

Vanaf
R790
per nag, vir 1
Gastehuis in Fresnaye

Maartens Guest House is in Fresnaye in Kaapstad geleë. Fresnaye is tussen Kampsbaai en die stadskern, teen die hange van Leeukop. Geniet die pragtige uitsig oor die Atlantiese Oseaan en die pragtige villas wat Fres...

Vanaf
R7 312
per nag (plek vir 6)
Selfsorg in Fresnaye

Artea is 'n luukse dakwoonstel in Seepunt naby die Kaapse middestad en die V&A Waterfront. Die woonstel het 3 slaapkamers, elkeen met 'n en suite-badkamer wat ingerig is met 'n bad, stort of albei. Daar is ook 'n a...

Vanaf
R120 000
per nag (plek vir 8)
Selfsorg in Fresnaye

Fresnaye House 1 bied eksklusiewe, luukse verblyf met ’n asemrowende uitsig in Kaapstad. Dié argitektoniese wonder is ontwerp vir gerief en is elegant gemeubileer. Die huis is naby verskeie wêreldklasstrande, do...

Vanaf
R2 100
per nag (plek vir 2)
Selfsorg in Fresnaye

2 Avenue Deauville is 'n bekoorlike selfsorg-ateljee wat aan die hoofhuis vas is. Dit beskik egter oor 'n privaat ingang en is in Upper Fresnaye geleë. Die ateljee bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapk...

Bladsy:
1
2
3
4
5
6
7
Wys 1 tot 10

Welkom by die Fresnaye akkommodasie blad - loer bietjie na ons lekke reeks van hotelle, bed&ontbyt plekke, gastehuise en selfsorg eenhede hieronder, of gaan kyk na ons Kaapstad blad indien jy na meer Kaapstad akkommodasie soek. Sodra jy die perfekte akkommodasie gekies het, kan jy maklik betaal deur LekkeSlaap se veilige betalingsportaal.
Blad laai, wag asb...

Filtreer Uitslae.

Dit kan 'n tydjie neem...