Pick your preferred language

English

Afrikaans

+30
Selfsorg in Riebeek-Kasteel

Villa Olivia

7 gaste

2 slaapkamers

7 beds

2 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • 45 Main Street, Riebeek Kasteel, 7307, Wes-Kaap Sien kaart

Beskrywing

Villa Olivia is 'n tydlose bekoring tussen olyfbome en wingerde. Geleë tussen die sagte hellings van Riebeek Kasteel se olyfboorde en wingerde, is Villa Olivia een van die dorp se oudste en mees kenmerkende huise. Die huis is sorgvuldig gerestoureer, met behoud van sy oorspronklike karakter terwyl dit moderne gerief bied.

Hierdie huis bied slaapplek vir 6 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 3 enkelbeddens, 'n bababedjie en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en handstort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer het 3 enkelslaapbanke en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit strek tot by die eetarea en maak oop na die sitkamer met gemaklike sitplek en 'n TV.

Sonlig val soggens deur die ouer vensters, en die terras bied 'n stil plek vir ontspanne aande waar gaste maklik kan ontspan. Gaste kan ook 'n heerlike braai geniet en toegang hê tot veilige parkering.


Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Warmbad

Ligging

  • 45 Main Street, Riebeek Kasteel, 7307, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 3 000
per nag (plek vir 6)
Bespreek

45 Main Street, Riebeek Kasteel, 7307, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • 7 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb849e98325cba91077a106dab0454a6117e059bd3d1d46541f9ca4cfbcbc760decd3bf74b92b9524be252432b93676f07479?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 6 mense 45 Main Street Riebeek Kasteel 7307 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -33.382102529686 18.900142094231

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang