+39
Gastehuis in Jeffreysbaai

Villa Petit Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 47 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Carol E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Great. We had a lovely overnight stay. The room was clean and the bed was comfy. Staff were friendly and helpful. Thank you for a pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene O
Kort verblyf
5.0
Des 2025

Soos bo. Ja, behalwe dat daar nie hangplek vir my klere was nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phillip H
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2025

Baie goeie waarde vir geld. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nelia J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Gemaklik, gerieflik, netjies en ontspannend. Villa Petit baie netjies en skoon. Lieflike kamer en badkamer laat dit soos 'n huis weg van die huis voel. Inklok was maklik en kommunikasie van Villa Petit was baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrew B
1 nag
5.0
Aug 2025

Great location ideal for my travel needs. Friendly and helpful wonderful hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Clare
Villa Petit Guest House
Hi Andrew. Thank you so much for your kind words! We're delighted that you enjoyed the location and that we could make your stay comfortable. You're always welcome back anytime!

Gerhard B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Netjiese gehalte ruim oornag verblyf. 10 uit 10. Ek en my vrou het lekker gebly by Villa Petit. Die plek is bitter netjies en prakties uitgelee en die elektriese kombers was 'n aangename verrassing in die winter. Die kamer was ruim en gemaklik. Die bed en linne is van uitstaande gehalte. 10 uit 10.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel B
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

As above. Our stay was a very pleasant experience and we will hopefully be able to stay at Villa Petit again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beverley F
1 nag Saam met vriende
4.0
Mei 2025

Very comfortable stay. Very well looked after by the owner's son. Very pleasant and comfortable stay. The owner's son met us and was very helpful and accommodating to any requests. Highly recommendable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Thys V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ons het baie lekker gebly en die eienaar was baie goed met kommunikasie. Baie lekker en vriendelike mense wat ons gehelp het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annelize C
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Dit was vir ons 'n lekker bederf. Hoogs aan te beveel. Warm ontvangs gehad. Personeel behulpsaam. Alles en nog meer wat 'n mens nodig het. Onberispelik skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Clare
Villa Petit Guest House
Baie dankie, Annelize Coetzee. Ons waardeer jou opregte positiewe aanbeveling. My span doen hul bes ten alle tye. Leonie

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Clare Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 47

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 2 mense
Bespreek

29 Oribi Street, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6300, Oos-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAsU6nEusNtZxUJyiItJda99LmJjEGcssB7PQrQM3LDAvE75iwaD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 2 mense 47 5 1 5 29 Oribi Street Wavecrest 6300 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.037568403107 24.928360998583

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang